Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Jurie van den Heever? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Donderdag, 11 Junie 2015 22:23

Kyk ook:

Jurie van den Heever is 'n paleontoloog aan die universiteit van Stellenbosch. Hy word gesien as een van die "drie wyses", saam met Chris Jones en Louise du Toit, ook van Stellenbosch.

Hy tree ook as gereelde spreker op op RSG se "Wat sê die natuur?" en "Hoe verklaar jy dit?"

Jurie is 'n ateïs of hoogstens 'n agnos, daarom is dit logies dat hy ook in evolusie sal glo.

Kyk die volgende artikels wat sy sieninge duidelik maak: