Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Verskillende Bybels oor homoseksualiteit PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Daniel Louw   
Saterdag, 11 Julie 2015 22:00

Kyk ook:

Die artikel Die Bybel oor homoseksualiteit wys dat die Bybel in die Afrikaanse 1983 vertaling baie duidelik teen homoseksualiteit is. (Kyk gerus na bogenoemde artikel wat ook ‘n hele aantal ander argumente téén homoseksualiteit bevat en ook Wat van gay kerke?.)

Daar is egter mense wat beweer dat die oorspronklike Hebreeus iets ander bedoel, met ander woorde, hulle beweer dat ‘n mens nie uit die oorspronklike Hebreeus kan aflei dat homoseksualiteit sonde is nie.

Hierdie artikel vergelyk die dele oor homoseksualiteit in die Afrikaanse 1983 vertaling, Afrikaanse 1953 vertaling en die King James.

Alhoewel nie die King James óf die Afrikaanse 1953 vertaling die woord “homoseksuele” gebruik nie, is dit baie duidelik dat hierdie dele in die Bybel van homoseksualiteit praat. In 1953 het die woord “homoseksualiteit” óf nog nie bestaan nie, óf dit was nog nie algemeen gebruik nie. Die King James is reeds in 1611 geskryf, daarom is dit vanselfsprekend dat die woord “homosexual” nie in die King James sal wees nie, omdat dit nog nie bestaan het nie.

‘n Ander manier om daarna te kyk is om die vraag te vra of al die Bybelvertalers oor die wêreld nog altyd hierdie vyf gedeeltes verkeerd verstaan het.

Hier volg die vyf dele in die Bybel in die drie vertalings (kyk heel onder vir die betekenis van die woorde in die King James volgens die Strong konkordansie).

*********

Levitikus 18:22

Afrikaans 83

Jy mag nie ‘n homoseksuele verhouding hê nie. Dit is ‘n afstootlike sonde.

Afrikaans 53

Met ‘n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie. Dit is ‘n gruwel.

King James

Thou shalt notH3808 lieH7901 withH854 mankindH2145, as withH4904 womankindH802: itH1931 is abominationH8441.

Levitikus 20:13

Afrikaans 83

Twee mans wat homoseksueel verkeer, doen ‘n afskuwelike sonde. Hulle moet doodgemaak word. Hulle verdien die dood.

Afrikaans 53

En as ‘n man met ‘n manspersoon gemeenskap het soos ‘n mens met ‘n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.

King James

If a manH376 also lieH7901 withH854 mankindH2145, as he liethH4904 with a womanH802, bothH8147 of them have committed an abominationH8441: they shall surely be put to deathH4191; their bloodH1818 shall be upon them.

Romeine 1:27

Afrikaans 83

Net so laat vaar die mans ook die natuurlike omgang met die vrou en brand van begeerte vir mekaar. Mans pleeg skandelikhede met mans en bring oor hulleself die verdiende straf vir hulle perversiteit.

Afrikaans 53

en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang.

King James

AndG5037 likewiseG3668 alsoG2532 theG3588 menG730, leavingG863 theG3588 naturalG5446 useG5540 of theG3588 womanG2338, burnedG1572 inG1722 theirG848 lustG3715 one toward anotherG240,G1519; menG730 withG1722 menG730 workingG2716 that which is unseemly,G808 andG2532 receivingG618 inG1722 themselvesG1438 that recompenceG489 of theirG848 errorG4106 whichG3739 was meetG1163.

1 Korintiërs 6:9-10

Afrikaans 83

(9) Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Moenie julleself mislei nie: geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat homoseksualiteit beoefen
(10) of diewe of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry aan die koninkryk van God nie.

Afrikaans 53

(9) Of weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie?
(10) Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.

King James

(9) (G2228)KnowG1492 ye notG3756 thatG3754 the unrighteousG94 shall notG3756 inheritG2816 the kingdomG932 of God?G2316 Be notG3361 deceived:G4105 neitherG3777 fornicators,G4205 norG3777 idolaters,G1496 norG3777 adulterers,G3432 norG3777 effeminate,G3120 norG3777abusers of themselves with mankind,G733
(10) NorG3777 thieves,G2812 norG3777 covetous,G4123 norG3777 drunkards,G3183 norG3756 revilers,G3060 norG3756 extortioners,G727 shall(G3756) inheritG2816 the kingdomG932 of God G2316.

1 Timoteus 1:9-10

Afrikaans 83

(9) ‘n Mens moet onthou dat die wet nie vir die wetsgehoorsame bedoel is nie, maar vir mense wat hulle nie aan wet en orde steur nie, goddeloses en sondaars, mense sonder eerbied vir wat heilig en gewyd is, dié wat vader of moeder doodmaak, moordenaars,
(10) ontugtiges, mense wat homoseksualiteit beoefen, ontvoerders, leuenaars, dié wat meineed pleeg of enigiets anders doen wat met die gesonde leer in stryd is.

Afrikaans 53

(9) en as hy weet dat die wet nie gegee is vir die regverdige nie, maar vir die wettelose en tugtelose mense, goddelose en sondaars, onheiliges en ongewydes, vadermoorders en moedermoorders, moordenaars,
(10) hoereerders, sodomiete, mensediewe, leuenaars, meinediges en wat daar anders met die gesonde leer in stryd is,

King James

(9) KnowingG1492 this,G5124 thatG3754 the lawG3551 is notG3756 madeG2749 for a righteous man,G1342 butG1161 for the lawlessG459 andG2532 disobedient,G506 for the ungodlyG765 andG2532 for sinners,G268 for unholyG462 andG2532 profane,G952 for murderers of fathersG3964 andG2532 murderers of mothers,G3389 for manslayers,G409
(10) For whoremongers,G4205for them that defile themselves with mankind,G733 for menstealers,G405 for liars,G5583 for perjured persons,G1965 andG2532 if there be anyG1536 other thingG2087 that is contraryG480 to soundG5198 doctrine;G1319

Strong se konkordansie

  • G142: A primary verb; to lift; by implication to take up or away; figuratively to raise (the voice), keep in suspense (the mind); specifically to sail away (that is, weigh anchor); by Hebraism (compare [H5375]) to expiate sin: - away with, bear (up), carry, lift up, loose, make to doubt, put away, remove, take (away, up).
  • G730 (men): Probably from G142; male (as stronger for lifting): - male, man.
  • G733 (mankind): From G730 and G2845; a sodomite: - abuser of (that defile) self with mankind.
  • G2749: Middle voice of a primary verb; to lie outstretched (literally or figuratively): - be (appointed, laid up, made, set), lay, lie. Compare G5087.
  • G2816 (inherit): From G2818; to be an heir to (literally or figuratively): - be heir, (obtain by) inherit (-ance).
  • G2845: From G2749; a couch; by extension cohabitation; by implication the male sperm: - bed, chambering, X conceive.
  • G4205 (fornicators/whoremongers): From πέρνημι pernēmi (to sell; akin to the base of G4097); a (male) prostitute (as venal), that is, (by analogy) a debauchee (libertine): - fornicator, whoremonger.
  • H376 (man): Contracted for H582 (or perhaps rather from an unused root meaning to be extant); a man as an individual or a male person; often used as an adjunct to a more definite term (and in such cases frequently not expressed in translation.) : - also, another, any (man), a certain, + champion, consent, each, every (one), fellow, [foot-, husband-] man, (good-, great, mighty) man, he, high (degree), him (that is), husband, man [-kind], + none, one, people, person, + steward, what (man) soever, whoso (-ever), worthy. Compare H802.
  • H582: From H605; properly a mortal (and thus differeing from the more dignified H120); hence a man in general (singly or collectively). It is often unexpressed in the English Version, especially when used in apposition with another word: - another, X [blood-] thirsty, certain, chap [-man], divers, fellow, X in the flower of their age, husband, (certain, mortal) man, people, person, servant, some (X of them), + stranger, those, + their trade. It is often unexpressed in the Engl. version, especially when used in apposition with another word. Compare H376.
  • H802 (woman): The first form is the feminine of H376 or H582; the second form is an irregular plural; a woman (used in the same wide sense as H582).: - [adulter]ess, each, every, female, X many, + none, one, + together, wife, woman. Often unexpressed in English.
  • H1818 (blood): From H1826 (compare H119); blood (as that which when shed causes death) of man or an animal; by analogy the juice of the grape; figuratively (especially in the plural) bloodshed (that is, drops of blood): - blood (-y, -guiltiness, [-thirsty]), + innocent.
  • H2142: A primitive root; properly to mark (so as to be recognized), that is, to remember; by implication to mention; also (as denominative from H2145) to be male: - X burn [incense], X earnestly, be male, (make) mention (of), be mindful, recount, record (-er), remember, make to be remembered, bring (call, come, keep, put) to (in) remembrance, X still, think on, X well.
  • H2145 (mankind): From H2142; properly remembered, that is, a male (of man or animals, as being the most noteworthy sex): - X him, male, man (child, -kind).
  • H4904 (lieth): From H7901; a bed (figuratively a bier); abstractly sleep; by euphemism carnal intercourse: - bed ([-chamber]), couch, lieth (lying) with.
  • H7901 (lie): A primitive root; to lie down (for rest, sexual connection, decease or any other purpose): - X at all, cast down, ([over-]) lay (self) (down), (make to) lie (down, down to sleep, still, with), lodge, ravish, take rest, sleep, stay.
  • H8441 (abomination): Feminine active participle of H8581; properly something disgusting (morally), that is, (as noun) an abhorrence; especially idolatry or (concretely) an idol: - abominable (custom, thing), abomination.
  • H8581: A primitive root; to loathe, that is, (morally) detest: - (make to be) abhor (-red), (be, commit more, do) abominable (-y), X utterly