Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Nelis Janse van Rensburg? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Sondag, 18 Oktober 2015 22:19

Kyk ook:

Nelis Janse van Rensburg is verkies tot moderator van die NG Kerk se Algemene Sinode in Oktober 2015. Hy het Nelus Niemandt opgevolg. Dit is tydens hierdie sinode waar die NG Kerk ruimte geskep het vir predikante om in homoseksuele verhoudinge te staan. Nelis is self pro-gay.

Hier volg 'n paar artikels oor hom: