Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Fanie Snyman? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Vrydag, 25 Maart 2016 20:00

Kyk ook:

Professor Fanie Snyman is verbonde aan die NGK teologiese fakulteit Bloemfontein.

Hy is pro gay en hy glo nie dat Jesaja 53 na Jesus verwys nie.

In "10 vrae aan..." sê hy ook: "Om te beweer dat die lig van die wysheid in God is, is dalk ’n raps oormoedig, want daar is ook wysheid wat die wetenskap voortbring wat nie te rym is met “in God” nie."

Kyk: