Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wat is die wêreldraad van kerke? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Saterdag, 16 Julie 2016 18:00

Die Wêreldraad van Kerke (WRK) is 'n wêreldwye organisasie met die oorspronklike doel om christelike kerke te verenig. Vandag het die doel egter verander om eerder die mensdom te verenig. Die probleem hiermee is dat dit universalisme tot gevolg het. Kyk byvoorbeeld die volgende artikels op hulle webblad wat dit bevestig:

Kyk ook:

Die WRK en die NGK

Die NGK het weer in 2016 lid geword van die WRK. Kyk die volgende artikels wat hieroor handel: