Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Die Bybel oor poligamie PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Saterdag, 01 Oktober 2016 10:00

Kyk ook:

Die oorspronklike bedoeling van God was dat 'n huwelik uit een man en een vrou moes bestaan. God het nie bedoel dat 'n man meer as een vrou moes hê nie.

Net soos God ook bedoel het dat 'n mens nie moes skei nie.

Net soos God wel egskeiding in sekere situasies toelaat, so het God ook soms poligamie toegelaat in die Bybel, bv Abraham en Dawid.

Vir meer hieroor, kyk Does the Bible clearly teach monogamy?.

1 Korintiërs 7:2

(2)maar weens die gevare van onsedelikheid behoort elke man sy eie vrou te hê en elke vrou haar eie man.