Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Skepping & Evolusie - Onversoenbaar! (Hennie Mouton) PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Hennie Mouton   
Donderdag, 19 Augustus 2010 23:12

Kyk ook:

Die boek Skepping & Evolusie - Onversoenbaar! deur Hennie Mouton kan hier gratis afgelaai word:

Kliek hier om af te laai.

Daar word versoek om nie die boek te e-pos na ander mense nie, maar om mense eerder hierna te verwys om dit self af te laai.

Indien u 'n bydrae wil maak om moontlik soortgelyke toekomstige boeke te ondersteun, kan u 'n inbetaling maak by onderstaande rekening:

Rekeninghouer: Die Forum, ABSA Menlynplein
Rekeningnommer: 924 414 6049
Takkode: 520 345
Rekening tipe: Flexi account

 

Comments 

 
0 #3 Op CMI-webwerf 2012-01-11 11:11
Continue from #2

He also discusses in great detail: Unique properties of the earth, the world wide Flood, Timescales of both the universe and earth, the Big Bang theory and its problems. A pleasant surprise awaited me on the section on languages and different nations and cultures as Dr. Mouton also discussed Egyptian chronology and Greek mythology with a compelling understanding of these subjects. He then moves to the icons of biological evolution which he exposes as modern myths and then to paleoanthropolo gy with all its mirrors and smokescreens. Although this book goes in quite technical details and discussions sometimes, I can only describe it as a mini-encyclopedia of creation science and the creation evolution controversy. It explores from quantized red-shifts to mountain formation. Somebody who thinks that he or she already knows a lot about creation and evolution will be surprised to find out how much one can still learn from this book.

Review by:
E. van Niekerk
 
 
0 #2 Op CMI-webwerf 2012-01-11 11:10
This Book is Brilliant!

To begin with, Dr. Mouton shows the importance of the issue of origins to the Christian faith, especially today. He then starts to introduce his readers to evolution, what it is, a short history of the different mechanisms proposed in the past, and what it [evolution] ought to be. Next he gives us the information that the Bible gives us on the matter of origins. It even gives an overview of the world famous worked out chronology of Bishop Usher plus a very relevant section on how the book of Genesis came into being.

Continue on #3
 
 
-1 #1 Zack 2012-01-09 20:53
Onderstaande is een van die opmerkings wat gemaak is op die TV-program "Voetspore" wat gehandel het oor 'n 4x4-toer van Agulhas na Aleksandrië. Kyk www.voetspore.co.za/index.php/die-roete vir meer inligting.

Djiboeti. Sowat 40% van die geraamte van Australopithecus afarensis is in 1974 by Hadar in die Awashvallei van die Afar Depressie ontdek. Lucy, of Dinkenesh soos sy in Ethiopië bekend staan, het na raming 3.2 miljoen jaar gelede gelewe. Die ontdekking het die debat oor die Wieg van die Mensdom opnuut laat opvlam.

Die volgende kommentaar het daarop verskyn ( voetspore.co.za/chat/gesels.php?article=2974 ):

Amaroks en rotsgravures
2011-06-30
Zack Enslin

Goeiedag Johan

Die Amaroks is ‘n aangename verrassing! Sien uit om te sien hoe hulle gaan vaar, ook wat dieselverbruik betref!

Stefan het my verras, ek't gewonder of hy nog een sal wil doen - nou dat hy ook gaan; wel gedaan!

Terloops, ek het nou die aand weer ‘Kaap na Kilimanjaro' se Tswalu eposide gekyk en die rotsgravures naby Kenhardt gesien van die ding wat deksels baie na ‘n vlieënde dinosourusse lyk. Dit het my laat dink aan die boek van dr. Hennie Mouton, “Skepping & Evolusie - Onversoenbaar!” , wat nogal my oë laat oopgaan het rakende die talle onsekerhede rakende evolusie. Soos jy ook verwys het is daar ernstige debatte en meningsverskill e oor Lucy en die “Wieg van die mensdom” en dies meer. Ek beveel enige Christen aan om dr. Hennie se boek te lees in hierdie verband (dit is bietjie vol wetenskaplike inligting wat dit nie oral te maklik laat lees nie, maar is die moeite werd).

Veilig reis en geniet dit!
Zack

----------

Voetspore sê:
Dankie Zack.
Groete,
Johan