Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Geloof en Getuienis (Phillip Scheepers) PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Donderdag, 06 Oktober 2011 20:47

Kliek hier om Phillip Scheepers se boek, Geloof en Getuienis - 'n Inleiding tot die Apologetiek, af te laai. Dit is 'n baie goeie stuk apologetiek wat aandui dat 'n mens die Nuwe Testament kan glo soos dit vir ons opgeskryf is in die Bybel.

Intussen het Phillip 'n nuwe, meer uitgebreide boek geskryf, Repliek. Hierdie boek bevat bogenoemde inligting plus nog meer. Vir meer oor die boek en om dit af te laai, kliek hier.