Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Lys van Daniel se skeppings-e-posse PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Daniel Louw   
Saterdag, 10 Desember 2011 21:44

Hier volg 'n lys van al die e-posse wat Daniel Louw al uitgestuur het na sy verspreidingslys.

 

Comments 

 
+1 #3 Hans Bekker 2012-02-22 10:20
Hallo Daniel, baie dankie vir die verduideliking oor die twee geslags registers. Dit maak baie goeie sin, en dit is definitief nie bog nie. Alhoewel ek nooit vir Maria sal aanbid nie, en nooit van haar 'n afgod sal maak nie, moet ek tog erken dat sy 'n baie spesiale vrou was. Daarom maak dit sin dat die Here gesorg het dat haar hele geslags register net so goed as Josef sin opgeteken was. Mag die Here jou seen en jou werk voorspoedig maak.

Groete en seen van Hans Bekker
 
 
0 #2 Tommie 2012-01-28 11:34
Verduidlik gou vir ons hoekom dink jy Daniel het "bog" geskryf oor Jesus se geslags register?
 
 
-4 #1 Hendrik van den Berg 2011-12-20 23:18
My Vriend.

Jy probeer ander leer. Maar se my wie leer jou????

Ek het lanklaas so klomp bog gelees wat jy geskryf het oor Jesus se geslagregister.
As jy nie weet hoe die Bybel "gelees" moet word nie. Moenie stories opmaak nie.
Die Bybel word verdraai, maar die HERE leer sy kinders
hoe hulle moet lees.

Die Bybel verklaar homself.
Het jy al van dit gehoor.

Vind uit beweeg nader aan die HERE. Dan sal jy miskien ander mense kan leer.

Kontak my jy het my epos.

Waarheid
Hendrik van den Berg
Mosselbaai.
----------------------------------------