Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
2008-08-26 No Proof for Evolution? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Daniel Louw   
Maandag, 26 Julie 2010 22:22

In Desember 2008 was ek eenkeer in 'n debat met 'n ateïs, Renier. Jy kan die hele debat sien by:

No proof for evolution?

Ek moet erken dat Renier sy storie nogal geken het, maar ek het nie teruggestaan vir hom nie. Dit is moontlik dat ek van my antwoorde aan hom vandag anders sou antwoord, maar op daardie stadium het ek nie soveel geweet soos nou nie. Ek het eers werklik middel 2007 begin met hierdie onderwerp en eers in Mei 2008 begin met my e-posse aan mense.

 

Comments 

 
0 #3 Louis 2011-05-16 14:08
Jammer, ek het vroeër 'n antwoord aan Thys probeer plaas, maar ek het 'n lelike woord gebruik. Ek sal dit maar weer plaas. Hier is die eerste paar sinne van http://scienceblogs.com/dispatches/2007/04/creationist_lies_that_never_di.php:

"Anyone who has dealt with creationists can tell you about the game of creationist whack-a-mole. Whack-a-mole is that game where you have a mallet and these moles pop out of various holes and you have to whack them with the mallet, but as soon as you whack one of them, another one comes up in another hole. It never seems to end. That is exactly what it's like dealing with creationists. No matter how many times you disprove a creationist claim, it simply pops up in another hole and you have to whack it all over again.

Mens noem die speletjie maar: slaan-'n-mol. Dis regtig vreeslik snaaks. Om hulle argumente te toon aan enige student is, soos die adverensie sê: prysloos.
 
 
-1 #2 Louis 2011-02-02 09:43
Ja, lyk my alle kreasioniste kan net op een manier "redeneer". Die Gish-gallop manier. Die Gish-gallop metode is as volg: Plaas 'n hele reeks onwaarhede. As 'n ander mens die Gish-galloper daarop wys dat die eerste punt in die reeks nie waar is nie, met verwysings en 'n verduideliking oor waarom nie, ignoreer hulle dit maar net en plaas die volgende reeks onwaarhede.

Dan noem hulle dit nog 'n "debat" ook! :lol:
 
 
-1 #1 Thys Human 2011-01-07 22:36
Die arme Renier vent was later totaal radeloos met jou herhaling van dieselfde ou kreasionistiese twakstories en algehele verdraaiings. Die oomblik as hy iets kry wat enigsins iets om die lyf het, antwoord hy dit.

Maar ek moet jou dit toegee: Jy het geweldige uithouvermoe om bladsy na bladsy na bladsy van ou argumente van daardie krreasionisties e webblaie op te diep.

Maar deur jou opponent onder vragte droe mis toe te gooi betekn nog nie jy het die argument gewen nie.

Thys Human