Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Rosaria Butterfield? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Hennie Mouton   
Vrydag, 29 Maart 2013 08:25

Kyk ook:

Rosaria Butterfield was 'n lesbiese, postmoderne Engelse professor. Sy het die Bybel begin lees om akademiese redes en het tot bekering gekom en is ook bevry van haar homoseksualiteit. Die ander groot rol in haar lewensverandering was die optrede van 'n leraar en sy vrou.

Hierdie is 'n geweldig treffende onderhoud met haar: Interview with Rosaria Butterfield; January 11, 2013 (Youtube). Dit is langer as 'n uur, maar die tyd werd.

Sy is ook die outeur van die boek The Secret Thoughts of an Unlikely Convert.

Kyk wat skryf Todd Hoyt van eChristian oor haar:

Earlier this year, I had the privilege of attending the Ligonier National Conference in Orlando, Florida. One of the speakers was Rosaria Champagne Butterfield, author of The Secret Thoughts of an Unlikely Convert. She proceeded to give one of the best gospel presentations I have heard. This was more than a change of lesbianism to heterosexuality, but a true Jesus-encountering and life-altering experience marked by total transformation. Her memoir The Secret Thoughts of an Unlikely Convert is outstanding and is the free audiobook of the month for August 2015 (www.christianaudio.com).

Haar webblad is www.rosariabutterfield.com.

Kyk ook: