Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Chris Jones? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Vrydag, 03 Oktober 2014 22:21

Kyk ook:

Hy is die hoof van die Universiteit Stellenbosch se kantoor vir Moraliteit en Morele Leierskap vir die NG Kerk.

Hy is ook pro-homoseksualiteit en sien nie voorhuwelikse seks as sonde nie.

Dit is weereens 'n bewys dat die teologiese fakulteite een van die grootste vyande van die NGK is.