Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Jean Oosthuizen? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Vrydag, 03 Oktober 2014 22:23

Kyk ook:

Jean Oosthuizen was die nuusredakteur van die NGK se koerant, Die Kerkbode. Hy is baie uitgesproke oor sy nie-Bybelse standpunte en is berug vir sy onbeskofte manier hoe hy behoudendes behandel. Hy is ook die webmeester van Kletskerk, waar hy baie Godslasterlike dinge toegelaat het. Hy is in 2013 op baie omstrede manier afgedank. Dit is eintlik 'n skande dat iemand met so 'n geloofsoortuiging vir so lank die NGK se nuusredakteur was. Hier volg 'n opsomming van sy geloofsoortuiging:

  • Hy glo dat homoseksualiteit nie verkeerd is nie.
  • Hy glo aan evolusie en verwerp Genesis 1 tot 11 en die sondeval.
  • Sy definisie van God is wollerig (sy eie erkenning)
  • Oor die hemel en hel is hy nie seker of dit bestaan nie.
  • Hy is nie oortuig dat daar slegs een God is nie. Hy kan nie sê die Christene is reg en die Moslems verkeerd nie.
  • Hy het baie meer geduld met ateïste as skeppingsleerders (kreasioniste)

Hier volg 'n paar artikels oor hom: