Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Andries van Aarde? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Vrydag, 03 Oktober 2014 22:53

Kyk ook:

Andries van Aarde glo nie in Jesus se Godheid nie.

Op Sondag 3 Mei 2015 sê Jurie van den Heever op die radioprogram, Hoe verklaar jy dit? van RSG die volgende:

Dan moet 'n mens die goed lees van internasionaalbekende teoloë soos Andries van Aarde van die Hervormde kerk wat die boek geskryf het Fatherless in Galilee, waar hy op grond van konteks, van hermeneutiese uitleg, op grond van die kultuuromgewing van die tyd op 'n baie oortuigende manier aangetoon het dat Jesus 'n buite-egtelike kind was. Hy was 'n mens en hy was 'n buite-egtelike kind en Hy het gepreek vanuit daardie konteks uit vir die armes en vir die kinders.

Hier volg nog artikels wat meer oor Andries van Aarde vertel: