Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Abel Pienaar? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Vrydag, 03 Oktober 2014 22:57
alt

Kyk ook:

Abel Pienaar was voorheen 'n NG Kerk predikant, maar het bedank. Hy noem homself nou 'n gnostikus. Hy is die eerste direkteur van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit en predikant van die Renaissance gemeente, 'n gnostiese gemeente. Kyk ook sy Facebook blad. Hy is 'n tipiese postmoderne teoloog: daar is nie so iets soos vaste waarhede nie. Hy glo ook nie dat Jesus God was nie en betwyfel Jesus se maagdelike geboorte en wonderwerke.