Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Izak du Plessis? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Vrydag, 03 Oktober 2014 23:00

Kyk ook:

Izak du Plessis was voorheen NGK predikant. Hy het self bedank uit die kerk omdat hy besef het dat hy nie meer by sy legitimasie-eed staan nie. Hy het na sy bedanking kerkdienste in kroeë begin hou, maar Izak is in wese tans 'n ateïs of hoogstens 'n agnostikus. Na hy bedank het uit die NG Kerk uit, het hy by RSG gaan werk.

Kyk: