Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Wentzel van Huyssteen? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Vrydag, 03 Oktober 2014 23:13

Kyk ook:

Wentzel van Huyssteen is 'n liberale teoloog en 'n evolusionis. Hy is die skrywer van Teologie as kritiese geloofsverantwoording en Alone in the world? en het die Andrew Murray boekprys vir hierdie twee boeke gekry.

alt