Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Piet Strauss? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Saterdag, 04 Oktober 2014 10:37
alt

Kyk ook:

Piet Strauss was die moderator van die NG Kerk vanaf 2007 tot 2011.

Hy is behoudend, maar 'n mens is teleurgesteld dat toe hy moderator was hy nie standpunt ingeneem het teen openlike dwaalleringe in die NG Kerk nie.

Sy opinie oor die belydenis van Belhar is dat die NG Kerk Belhar moet aanvaar sonder dwang, dus voel hy dat gemeentelede kan besluit of hulle met Belhar wil assossieer of nie.