Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Neels Jackson? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Saterdag, 04 Oktober 2014 13:53

Kyk ook:

Neels Jackson was Beeld se kerksakejoernalis. In 2014 het hy Kerkbode se nuusredakteur geword.

Hy is die skrywer van die boek Geloof, Hoop en Liefde. Kyk Geloof, Hoop en Liefde: 2 Februarie 2014 – Neels Jackson (onderhoud op Dagbreek).

Sy simpatie lê by die meer liberale teologie/teoloë. Hy het onder andere met Adrio König gehaak tydens 'n debat waar König ander aangevat het oor Jesus se letterlike opstanding (kyk ‘Ek het vir u te veel respek om te sê u jok’). Hy is ook openlik pro gay.

Hier volg 'n lys van artikels oor hom:

As Kerkbode se nuusredakteur het hy 'n hele aantal artikels laat plaas wat onbybelse idees bevorder. Kyk byvoorbeeld: