Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Ferdie Mulder? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Saterdag, 04 Oktober 2014 16:00

Kyk ook:

Ferdie Mulder is as teologiese student by Tukkies geskors omdat hy sy professore (onder andere Dirk Human, Julian Müller en Jurie le Roux) aangevat het oor hulle siening oor Jesus se opstanding.

Kyk aan die onderkant van Opgestaan.

'n Mens het regtig baie waardering vir dit wat hy gedoen het. Dit sal altyd onthou word. 'n Mens sal nooit die volle impak hiervan weet nie.

Alhoewel hy glo dat die sondeval werklik gebeur het twyfel hy of God werklik in ses 24-uur dae geskep het. Dit is onseker wat hy oor evolusie en Noag se Vloed glo.

Hy assosieer hom egter nie altyd met hierdie webblad of die skrywers van Die Trojaanse Perd in die NG Kerk nie. Kyk ook Ek is lus om vandag so bietjie te kla oor 'n paar "konserwatiewe" Christene ...

Tans is hy in Engeland 'n teoloog.