Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Wynand Louw? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Saterdag, 04 Oktober 2014 19:00

Kyk ook:

Wynand Louw is 'n oor, neus en keel chirurg in Kaapstad en 'n groot kampvegter vir die waarheid.

Sy webblad is www.hierstaanek.com.

Hy het onder andere Ben du Toit by sy ring aangekla omdat hy sy legitimasie-eed verbreek deur te glo dat die duiwel nie bestaan nie. Die NGK het egter amptelik besluit dat daar ruimte gemaak word vir lidmate wat so glo. Vir meer oor hierdie kwessie, kyk Korrespondensie met Dr. Ben du Toit.

Kyk ook: