Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Hennie Mouton? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Saterdag, 04 Oktober 2014 19:25

Kyk ook:

Hennie Mouton is 'n elektriese ingenieur wat 37 jaar lank by Denel gewerk het tot einde 2012. Aan die begin van 2013 het hy as mede-professor begin werk by die Universiteit van Kaapstad, waar hy ondermeer Beheerstelsels en Elektronika doseer in die Departement Meganiese Ingenieurswese.

Hy is 'n kenner op die veld van skeppingsleer (kreasionisme) en het al vele aanbiedings gedoen en enkele boeke geskryf. Hier volg 'n paar van sy bydraes:

Boeke

Artikels

Kommentare

Debatte