Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Henriëtta Klaasing? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrateur   
Dinsdag, 14 Oktober 2014 12:51

Kyk ook:

Henriëtta Klaasing is 'n afgetrede onderwyskundige. Sy het begin as 'n onderwyseres en het later gedoseer by 'n Swart Onderwyskollege. Uiteindelik was sy 'n Supervisor/Paneelinspekteur van skole in Limpopo (Whole School Evaluation). Sy het 'n doktorsgraad in pastoraat by die Teologiese Fakulteit van Potchefstroom behaal. Tans is sy 'n assosiaat-berader verbonde aan ABBO (Assosiasie vir Bybelse Berading en Opleiding). Sy is 'n rustende ouderling by die NG Gemeente Groblersdal. Henriëtta is ook 'n medeskrywer van die boek Die Trojaanse Perd in die NG Kerk. Sy het al baie bydraes gemaak op die blog Ons geloofsgesprek. Hier volg nog van haar bydraes: