Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Willie Cilliers? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Sondag, 28 Desember 2014 15:00

Kyk ook:

Dr Willie Cilliers is 'n predikant verbonde aan NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente (kyk hulle webblad of Facebookblad).

Hy betwyfel openlik Jesus se maagdelike geboorte. As hy dit doen wonder 'n mens wat hy glo oor Jesus se opstanding en die bestaan van die hel.

Hier volg van sy artikels: