Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Wie is Louise du Toit? PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Sondag, 15 Maart 2015 22:59

Kyk ook:

Prof Louise du Toit is 'n politieke filosoof verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch se filosofiedepartement.

Sy sê dat alle uitsprake oor God menslike kommunikasie is. Dit mis eintlik die teiken. Alle uitsprake oor God is metaforiese uitsprake. Sy gewaarsku ook teen die fundamentalistiese sienings van sekere godsdiensgroepe wat God net as manlik uitbeeld.

Vir meer oor haar, kyk: