Kyk ook:
- Lys van teoloë wat liberale uitsprake gemaak het
- Wie is wie?
- Opgestaan (Julie 2011, deur Ferdie Mulder)
Dirk (DJ) Human is verbonde aan die teologiese fakulteit van die Universiteit van Pretoria.
Hy, Julian Müller en Jurie le Roux was baie prominent in die kwessie met Ferdie Mulder oor die opstanding.
Later was hy een van die teoloë wat onder Adrio König se pen deurgeloop het, ook oor die opstanding. Die ander teoloë wat deurgeloop het is:
Kyk ook
- NG teoloë reageer (28 Sep 2018, progay petisie)
- “Vaste Rots op wie ek bou” – ’n beoordeling (26 Aug 2018)
- Kerklike ‘dwaalleer’ vir ál meer studente, teoloë onaanvaarbaar (28 Okt 2015)
- Boek oor opstanding maak opslae (1 Sep 2011)
- Opgestaan (Jul 2011, Ferdie Mulder)
- König: “Publiek het reg om ingelig te word,” sê uitgewer (15 Mei 2009)
- Professore voel oor König-boek nes Luke oor trui (2 Mei 2009)
- Teoloë kap König oor sy nuwe boek (8 Apr 2009)
- DVD: Nuwe Strominge in die Teologie (Sarel van der Merwe) (2007)
- Die ontkenning van Jesus se liggaamlike opstanding uit die dood – ’n Teologiese agtergrond (25 Aug 2007)
- Twee teoloë onskuldig bevind (29 Jul 2006)
- Bevindings van die ondersoekliggaam oor klag teen prof Dirk Human (7 Jun 2006)
- Ring van Pretoria-Oos bevinding van ondersoekkommissie oor klag teen prof Jurie Le Roux (10 Apr 2006)
- Proff Dirk Human, Jurie le Roux en Julian Müller. Persverklaring rakende “dwaalleer-brief” van mnr Ferdie Mulder en ander (29 Nov 2005)
- NG teologie by UP kan tot ’n einde kom (2 Okt 2005)
- ‘Dwaalleer’-brief gekap (5 Jul 2005)
- NG teoloë kap ‘dwaalleer’-brief (25 Jun 2005)