Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Petisies
Hierdie petisie beoog om 'n beroep op NG Kerk-leiers te maak om getrou te bly aan die Woord van God, en om daarom sekere Sinodebesluite te skrap of drasties te wysig. Ons beskou hierdie petisie as kardinaal om die NG Kerk te laat oorleef, want dit gaan oor God se eer en Sy Woord. Volg hierdie skakel vir verdere inligting en om die petisie te teken: