Wilhelm Jordaan was ’n sielkunde prof en op ’n stadium hoof van die sielkunde departement van Unisa. Hy is ’n gerekende akademikus wat dikwels gevra word om artikels vir die koerant te skryf. Hy het egter panenteïstiese sienings, net soos Julian Müller. Hy skryf ook van tyd tot tyd artikels vir Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit van Abel Pienaar.
Hy is ook ’n medeskrywer van die boek Die Nuwe Hervorming.
Hy glo dat die kerk oop moet wees vir mense soos Klaas Hendrikse, ’n ateïstiese predikant.
Hier volg artikels oor sy sieninge:
- Wilhelm Jordaan: Só kan ateïste en gelowiges sinvol gesels (24 Jan 2024)
- Hoe oorleef die Christelike kerk in ons kontrei? (22 Mei 2019)
- Vir gelowige is oerknal soos om God te sien (12 Apr 2017)
- Wilhelm Jordaan: Ons word doof vir verlange na eenvoud, stilte (20 Jul 2016)
- Geloof het te doen met hoop dat God ‘iets’ is (15 Apr 15)
- Ruimer denke, nes geloof, kán jou lewe verryk
- Lewendige Kerkdebat in BEELD Nov-Des 2012
- Enkele gedagtes oor verdraagsaamheid
- Vasgevang in oerbeeld (13 Des 11)
- Geloofsbelewenisse staan juis náás mekaar (9 Sep 2003)