Kyk ook: |
Herman Toerien is ’n teïstiese evolusionis. Hier volg artikels oor hom:
Artikels
- Kommentaar op Herman Toerien se “’n Saak vir Deïstiese Evolusie” (deur Coert Welman)
- Repliek op Herman Toerien se “Die Trojaanse perd in die NG Kerk: ’n evaluasie” (deur Hennie Mouton)