Kyk ook:
Handelinge 2:46 | “Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou” |
Handelinge 5:42 | “En hulle het nie opgehou om die mense elke dag in die tempel en in hulle huise te leer en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is nie.” |
Handelinge 8:3 | “… hy het van huis tot huis gegaan …” |
Handelinge 10:22 | Kornelius se huis |
Handelinge 12:12 | “… huis van Maria … waar baie gelowiges saam was…” |
Handelinge 16:32 | Tronkbewaarder se huis (?) |
Handelinge 16:40 | “…is hulle na Lidia se huis toe, waar hulle die gelowiges gesien en bemoedig het” |
Handelinge 18:7 | “…en na die huis toe gegaan van ’n godvresende man met die naam Titius Justus…” |
Handelinge 20:20 | “…in julle huise onderrig…” |
Romeine 16:5 | “Groete ook aan die gemeente wat gereeld in hulle [Priscilla en Akwila] huis bymekaarkom.” |
1 Korintiërs 16:19 | “Van Akwila en Priscilla en ook van die gemeente wat gereeld in hulle huis bymekaarkom” |
Kolossense 4:15 | “Dra my groete oor aan die gelowiges in Laodisea en aan Nimfa en die gemeente wat gereeld in haar huis bymekaarkom.” |
Filemon 1:2 | “Aan Filemon … en aan die gemeente wat gereeld in jou huis bymekaarkom.” |