Kyk ook:
Tydens Jan Louw se bediening in Secunda (1982-2012) het hy ’n hele paar nuusbriewe aan sy wykslidmate geskryf. Hier volg die lys:
- ‘n Dak oor my kop (September 2006)
- Styl (April 2006)
- Hemel op aarde (Maart 2006)
- Miracles, miracles!! (November 2005)
- Moedige mense in Mosselbaai (September 2005)
- ‘n Melktert vir ’n Hindoe (Julie 2005)
- My pa het kom kuier (Junie 2005)
- Die paadjies van ons gedagtes (April 2005)
- Waardeer die gewone dinge van die lewe (Maart 2005)
- Wat gaan aan met ons wêreld? (Januarie 2005)
- In grotte en gate (November 2004)
- Gesinsjaar (Mei 2004)
- “Dit esse die John” (April 2004)
- Die Evangelie van die reënboog (Februarie 2004)
- Lede van die huisgesin van God (Januarie 2004)
- Dit is lekker by die kerk (Oktober 2003)
- Nog ’n winter agter die rug (September 2003)
- Lesse in ’n storm (Augustus 2003)
- Die Here sal jou beskerm (Mei 2003)
- As ek swak is, is ek sterk (November 2002)
- Uitgekies (Oktober 2002)
- Wat kan ons leer van ’n lentebloeisel? (September 2002)
- Die Sistynse kapel in Italië (Augustus 2002)
- Lesse van Londen (Junie 2002)
- Hoe maak mens gereed om die Here te ontmoet? (Oktober 2001)
- Hoop uit Dunkirk (September 2001)
- Is jy gereed om dood te gaan? (Augustus 2001)
- Ons gaan maar net eenmaal deur die lewe (Maart 2001)
- Mislukking? (Februarie 2001)
- Wat sal van haar word? (Oktober 2000)
- Gered (deur ’n gevangene) (Oktober 2000)
- Dank God vir die gawe om te kan voel (September 2000)
- Dit is nie swaar om dood te gaan nie (Junie 2000)
- Vakansie in Knysna (Februarie 2000)
- Kophou in 2000 (Desember 1999)