Jesus

Jesus beteken “God is verlossing”.

Hier volg ’n paar artikels oor Jesus:

Jesus se leerstellings

Algemeen

Histories

Jesus as skepper van die heelal

  • Johannes 1: (1)In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. (2)Hy was reeds in die begin by God. (3)Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie ‘n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie
  • Kolossense 1: (16)God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep.
  • Hebreërs 11: (3)Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie. (Hierdie sê nie pertinent dat Jesus geskep het nie, maar ons weet dat die “Woord” na Jesus verwys – kyk Joh 1:1)

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui