Sondvloed

Kyk ook:

Die sondvloed verwys na die wêreldwye vloed wat in die Bybel beskryf word in Genesis 6 tot 8.

Vir meer artikels oor die sondvloed, kyk:

Tydlyn

Die volgende datums is volgens James Ussher:

  • 2948 vC: Noag word gebore toe sy pa, Lameg 182 jaar oud was (Gen 5:28)
  • 2448 vC: Jafet word gebore to Noag 500 jaar oud is (Gen 5:32)
  • 2446 vC: Noag se tweede seun, Sem word gebore (twee jaar ná die vloed was Sem 100 jaar oud – Gen 11:10)
  • 2349 vC: Noag gaan die ark binne
  • 2348 vC: Noag verlaat die ark (Noag is 600 jaar oud)
  • 2242 vC: Die toring van Babel
  • 2188 vC: Misraim, seun van Gam, trek Egipte binne
  • 1998 vC: Noag sterf toe hy 950 jaar oud is
  • 1996 vC: Abraham word gebore

Die Bybel sê nie wanneer Noag die ark begin bou het nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui