Kyk ook:
Namibië op weg met die algemene sinode? (Ferdie Mulder, 16 Jan 2021)
Uittreksel
11:44: Toe die Algemene Sinodale Kommissie (ASK) hulle gedistansieer het van die radikale uitsprake van die Nuwe Hervormers, het Fanie Cronjé en James Kirkpatrick van die Noordelike Sinode hulle misnoë uitgespreek oor die ASK se verwerping van die Nuwe Hervorming se radikale insigte. (Beeld, 1 April 2003). Later die jaar wou die sinode van Noord-Transvaal (Noordelike sinode), waaraan hulle twee verbonde was, nie standpunt inneem oor Jesus se maagdelike geboorte of oor Jesus se liggaamlike opstanding nie (Sinode vir eers stil oor maagdelike geboorte, 5 Sep 2003).
Kyk ook
- Namibië sinode 2022
- Wie is André Olivier?
- Wie is Louis Jonker?
- Wie is Fanie Cronjé?
- Wie is James Kirkpatrick?
- Sinode vir eers stil oor maagdelike geboorte
- Die NG Kerk se standpunt oor die “Nuwe Hervorming”
- ‘Moenie Nuwe Hervorming net afwys’ (1 Apr 2003, Fanie Cronjé, James Kirkpatrick, Eduan Naudé)