Kyk ook:
Die dokumentêre hipotese, ook bekend as JEDP, is ‘n teorie, wat beweer dat die eerste vyf boeke van die Bybel, die Pentateug genoem, wat bestaan uit Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium, nie (volledig) deur Moses geskryf is nie, maar deur verskillende outeurs.
Hierdie hipotese is gegrond op die oortuiging dat skryfwerk nie tot ongeveer 1000 vC ontwikkel het nie. Dit was toe Salomo 34 jaar oud was.
Kyk ook
- Documentary hypothesis (Wikipedia)
- Debunking the Documentary Hypothesis (Creation.com)
- The Documentary Hypothesis: Moses, Genesis, and the JEDP? (AnswersInGenesis)
- Did Moses Write Genesis? (AnswersInGenesis)