Is dit dalk vervolging waarvan die Bybel praat?

Kyk ook:

*******

Is dit dalk vervolging waarvan die Bybel praat? | Netwerk24

11 November 2024

Dr. Bernhard Ficker, Somerset-Wes

Henrietta Klaasing vra ’n baie geldige vraag in “Dra leiers ook so swaar aan krisis in die NGK?” (07.11).

Die ervaring by vele gemeentes wys dat die antwoord ’n duidelike nee is.

Besorgde skrifgetroues en dolerendes word gesien en afgekraak as moeilikheidmakers, opstokers en kwaadwilliges.

Die algemene sinode weier om met hulle of hul verteenwoordigers van die Koinonia Sinode te praat; streeksinodes rig openbare uitnodigings tot gesprek, maar weier dan om met lidmate te praat; en die versoeke van professore tot gesprek word summier die wind ingeslaan.

Daar is nou weer eens sopas ’n geval by die NG kerk Vanderkloofdam, waar die Ringskommissie die arme dominee beskuldig dat hy geen berou toon ná stuiting nie.

Sonder enige persoonlike interaksie met hom is hy per e-pos ingelig dat hulle aanbeveel dat sy legitimasie opgehef word.

Die leierouderling is ook gestuit, waarop die res van die kerkraad uit protes bedank het.

Die dominee bedank toe as leraar en sommer ook as lidmaat van die NG Kerk (NGK) en gaan nou buite die kerk met sy bediening voort.

Die behoudende lidmate het ná die stuiting spontaan die NGK verlaat en saam ’n selgroep gevorm.

Dis maar net weer eens ’n sprekende voorbeeld van die optredes teen gelowige dominees en die gepaardgaande vervolging wat by vele ander gemeentes plaasvind.

Dit sluit in Tafelberg, Hluhluwe, Kimberley, Sedgefield, Strand en Springbok.

’n Mens wonder of hierdie soort vervolging teen skrifgetroue gelowiges nie miskien die begin van die eindtydvervolging van gelowiges is waarvan die Bybel praat nie?

1 thought on “Is dit dalk vervolging waarvan die Bybel praat?”

  1. “The WARPED PERSONALITY” (Persona/Face/Assumed Role/Façade/Guise) – Die Kromgetrekte-Verwronge-Verdorwe Persoonlikheid/Gesigsbeeld/Fasade/Kledings- of Masker of Uitstralingsbedekking

    Dit is verstommend die effek op mens se eie kognitiewe denke, selfs ‘’skeurend’’, om die groot uiteenlopende hedendaagse denkpatrone vanuit die sogenaamde christelike domein, te probeer verstaan, en die logiese beredenasie daarvan, in besonder te wíl verstaan. Daarmee moet mens ook erken, is dit ook net vanuit mens se eie “subjektiewe lens”, ervaring en verstaan van die Bybel – en ook nog vér van waarlik álles verstaan of ken – wat hiérdie opmerking ook dan maak – wat bitter min, indien enige, ook wil probeer om na te wil luister of mens se gedagtegange te wil peil, of met mens dit te wil bespreek, in dié reis na God se Hart. Moontlik het die brawe muis in ‘’Chronicles of NARNIA’’ ook so gevoel in die geselskap van die ‘’grootmense’’, soos Peter, Lucy, ensomeer., maar daar word hy toe die 1ste “NARNIA kreatuur’’ wat na ASLAN se GOLDEN COAST reis. GOD soek ‘’MUIS-harte”, en beslis nie ‘’NG-AGS-VEK-FATHERSHOUSE SA-EMMANUEL-REFORMED CHURCHES-ROMAN CATHOLIC-ANGLICAN-BAPTISTS, ens KERK HARTE” nie, wat lieg soos die duiwel homself oor hul eie oënskynlike nederige harte.

    En om die uiters groot aantal gespreksnote in Suid-Afrika, Europa, VSA en elders versprei en oor tye heen (binne die konteks van uiters beperkte bronne vanweë mens se eie menslike beperkte vermoëns) te (probeer) GLO oor dié wye veld, en te probeer trou met mens se eie verstaan van die Bybel, is soos om jouself in die Krugerwildtuin te laat kaalvoetloop : sonder voertuig en geweer en telefoniese verbinding en water, en met moontlike gevaarsituasies van enige aard vanuit enige rigting, hetsy dier, weersomstandighede, lewensonderhoud, ensovoorts. Seker ‘n swak, selfs onsamehangende/onlogiese voorbeeld dié, sou mens die beginsels van suiwere Logiese Denkberedenering, of denkredenasies van beroemde Filosowe sou volg, maar dié opmerking, ís my belewenis. En dan ook – wat my rede gee om wél hier te skryf – moet mens sê, GOD is geen filosoof, psigiater, wiskundige, taalkenner, teoloog of vergelykbaar met enige nering nie. Aldus my mening.

    Een gevolgtekking wat ek wel kan maak met oortuiging en sonder voorbehoud, is dat die spesifieke verstaan of aanvaarding van die BYBEL as gesaghebbend – veral die gewig daarvan, wisselend van onbetroubaar tot hoogs betroubaar – maar ook die “lig van woorde” daarIN en die “lig van bedoeling/insig” daarIN – wisselend van ‘dood’ tot ‘lewe’ – ‘n geweldige invloed het op jou alledaagse lewe, en betrek jou werk, jou kerk en jou persoonlike lewe ten diepste.

    Maar nétso, beinvloed ánder se spesifieke GLO en uitlewing van die Bybel, al dan nie, en die aard, diepte en gradiënt van HÚL ‘GLO’, MENS se werk-kerk-persoonlike lewe ook ten diepste.

    Een geweldige ontnugering wat mens beleef het, is dat gebrekkige omgang met die BYBEL, lewensgevaarlik is vir die mens, en die ‘aanleer’ van die (tipe) GLO en TOEPASSING daarvan, vanuit hierdie wyduiteenlopende groepe, oor die vermoë beskik om van jou siel ‘n ‘’OPEN TARGET for DESTRUCTION’’ te maak.

    En DIT leer die kerkruimtes mens lankal nie meer. Hul skep vir hulself veilige ruimtes, veral kerklike strukture, net soos die ou fortvestings van weleer, en noem die stene “KERK”, selfs “LIGGAAM VAN CHRISTUS”.

    Dit is my waarneming oor lank heen: waar die MENS die BYBEL se ‘’woord-interpretasie’’ verander – en op menige maniere – veral waar ‘’BLOED VAN CHRISTUS” ter sprake is, is mens besig om te sê: “GOD LIEG”.

    Is só ‘PERSONA’ dan nie besig om homself/haarself as ‘n tipe ‘christus’/messias’ te verkoop nie? Só ‘PERSONA’ tas die DNA van GOD se Glorie aan, en in wese, gee ‘n verwronge beeld deur na buite van GOD Homself en Sy Heerlikheid.

    Hebreërs 1:1-4 is ‘n verstommende ‘’oration’’, en vir die Afrikaanse Bybelleser en leke persoon in GRIEKS of HEBREEUS, is dit goed om woordeboeke EN Bybels ook in ander tale, nader te trek, wat die insig van dié skrywer oor die verstaan van GOD en SY SEUN, beter belig. Die uiters oppervlakkige prediking vanuit NG KERK-sfere is wyd en syd, om nie eens te opper vanuit die AGS, VEK, en vele, vele ander ruimtes, insluitend die VSA, nie. Die NG Kerk LIEG – ek is oortuig daarvan, maar hul het ongelukkig baie maters wat saamloop op een of ander wyse, en dikwels deur ‘stilswye’ en/of ánder dekmantels. Om onder só ‘’LIEG-INVLOEDSFEER’’ te (wíl) funksioneer, is om jouself bloot te stel aan gruwelooslike misleiding. Waarom sommige NG Kerke eers doleer en weggebreek het die afgelope paar jaar, en nie reeds vroeg in die 20ste eeu nie (verwys na Andrew Murray se 1912-skrywe oor die kerk se biddeloosheid en kragteloosherid van God se Gees), is tekenend van ‘’n baie dieper onderliggende probleem in die sielsdimensie van die kerk’’ reeds vir ‘n lang, lang tyd. Persoonlik is my afleiding, dat dié wat hulself wel losgemaak het van die NG Kerk, het sáám hul geneem dié ‘’oorgeërfde sielsinsiggebrek’’, maar die hoogmoed en trots is té groot om dit te (wil) eien. En hul bydrae tot die baie sterk “WARPED PERSONA’’ wat allesbehalwe ‘’WARPED’’ projekteer in soveel ruimtes en invloedsfere in oor tye– verbloem onder uitermate hoë intellek – word natuurlik ten sterkste ontken, want hul sien (wil nie) hul eie aandeel/bydrae nie daarin nie.

    Is daar nie dalk verskeie vorme van HEKSERY in die kerk nie? ‘’Witchcraft’’/’’Occultic Deception’’/ensomeer? Vreemde terme vir menige lidmaat, en verder ook uiters oppervlakkig bespreek deur meesste wat wél daaroor praat.

    Skakel die TV af vir 12 maande en spandeer baie tyd met GOD se Gees, dan sal só persoon aan eie gedagtegang kan beleef, hoe geweldig ‘’verskuild’’ die heksegees haarself waarlik verbloem via klank en beeldfrekwensies.

    Ek lees onlangs die volgende aangaande ‘‘WARPED PERSONALITY” en “BEWARE SPURIOUIS CORRELATIONS”, en vermoed kerksfere is skuldig daaraan op verbysterend vele wyses en nuanses in hul uitsprake en werkinge. Hul ‘’sielsvernietigende insig’’ en motiewe, blyk baseer te wees vanuit diepgewortelde woordeboeksfere in die onderbewussyn van dekades se TV en Hollywood en sekulêre sfere, en versterk (‘’amplified’’) deur ‘n LOU, KOUE of selfs SATANIESE Hart teenoor GOD vanuit die vorige eeu(e). Was die NG Kerk al ooit WAARLIK brandend in die hart vir GOD? Ek betwyfel, want ‘’brandende harte vir GOD’’, het lank reeds ‘n verwaterde betekenis vir die Kerk gehad in die breë. Daar was wel ENKELE voorbeelde in individue, maar dit was maar ‘n uiters klein poel van ware hartsverandering, ten spyte van die groot aansprake wat selfs geskiedenisboeke maak. Meesste leraars van weleer, blyk vér beter te wees as Petrus of Paulus of Tomas of Moses, ensomeer in die BYBEL, met al hul gebreke, voor húl GOD eers waarlik begin volg het.

    God Self, is net nie belangrik genoeg vir die hedendaagse persoon, om tyd aan af te staan nie.

    “Warped personality”:

    Introductory note to Revelation, in the RYRIE Study Bible, KJV, Expanded Version, 1994 by the Moody Bible Institute of Chicago:

    – Clearly, Revelation was written in a period when Christians were threatened by Rome, undoubtedly by pressure to make them recant their faith and accept the cult of emperor worship. Some maintain that the book was written during NERO’s persecution of Christians after the burning of Rome in A.D. in 64. However, the more probable date is during the harsh reign of that warped personality DOMITIAN (A.D. 81-96). This later date for the book was held by the church Father Irenaeus and other early Christian writers, and it agrees better with the picture of complacency and defection of the churches in chaps. 2 and 3. This dating is widely accepted by modern scholars.

    “Warp” as per The New International WEBSTER’S COMPREHENSIVE DICTIONARY English Language, 2004 Deluxe Encyclopedic Edition – published by Typhoon International Corp. and distributed by Trident Press International, Naples Florida:

    1. to turn or twist out of shape…;
    2. to turn from a correct or proper course: give a twist or bias to;
    3. corrupt;
    4. pervert;
    5. to stretch or arrange (yarn) so as to form a warp;
    6. to become turned or twisted out of shape;
    7. a mental or moral deviation or aberration; etc.

    “WARP” (English noun/verb) in Afrikaans, beteken : krom trek; skeef trek; krom (skeef) word; bederf; (laat) ontaard; versleg; bevooroordeeld maak; verdraai; verdorwenheid; skering (lengtedrade van ‘n weefsel); (die) kromtrek; kromtrekking; skeefheid; ontaarding; werptou ; – “his judgment is warped by self-interest”- eiebelang benewel sy oordeel; ens (Tweetalige Skool Woordeboek. 1987/1993, 9de uitgawe-5de druk van Bosman/Van der Merwe/Barnes).

    “Beware Spurious Correlations “From the Magazine (June 2015)” : https://hbr.org/2015/06/beware-spurious-correlations
    A version of this article appeared in the June 2015 issue of Harvard BusinessReview.

    We all know the truism “Correlation doesn’t imply causation,” but when we see lines sloping together, bars rising together, or points on a scatterplot clustering, the data practically begs us to assign a reason. We want to believe one exists… Statistically we can’t make that leap, however. Charts that show a close correlation are often relying on a visual parlor trick to imply a relationship.

    Tyler Vigen, a JD student at Harvard Law School and the author of Spurious Correlations, has made sport of this on his website, which charts farcical (i.e. ‘’ridiculous/ludicrous/silly/absurd/incompetent/nonsensical/preposterous/embarrassing”) correlations—for example, between U.S. per capita margarine consumption and the divorce rate in Maine. Vigen has programmed his site so that anyone can find and chart absurd correlations in large data sets.
    (a) Y-axis scales that measure different values may show similar curves that shouldn’t be paired. This becomes pernicious when the values appear to be related but aren’t.
    (b) Skewed Scales Manipulating Ranges to Align Data – Even when Y-axes measure the same category, changing the scales can alter the lines to suggest a correlation. …Eliminating the second axis shows how skewed this chart is.
    (c) ‘’Ifs’’ and ‘’Thens’’ Implying Cause and Effect…Plotting unrelated data sets together can make it seem that changes in one variable are causing changes in the other….

    ‘’Spurious Correlations’’, beskik oor insiggewende woordverwantskappe in Engels: “relational coefficient/co-operating agent/jointly efficient/acting together to a common end”, ensomeer. In AFRIKAANS, sou mens dit kon vertaal – baie losweg – as :
    “ Wees versigtig vir (’n)-
    – onegte/vervalste/nagemaakte/nagemaak, met oneerlike bedoeling/vals gemaak , met vreemde bestandele vermeng/verdraaide, opsetlike uitlating of byvoeging van iets [HAT 1965/1976. 7DE DRUK] MET
    – Korrelasie-pogings/wederkerige verwantskappe innovasies of idees/vreemde of onwettige assosiasies/vals verhoudingsverwantskappe/oënskynlike sterk verbintenisse van parallelle afleidings of stellings of uitsprake of waarnemings, hetsy in saak of woord of beginsel of daad of redevoering of bewyslewering of groot “corpus” inligtingssfere of gedagtegange, van welke aard.

    Wat suggereer mens nou eintlik hier? Dat ‘n aantasting van GOD se Heerlikheid soos per bedoeling van die Bybelskrywers, ‘n heilige en ernstige saak is, en enige aantasting daaraan, sal ‘n dienooreenkomstige oordeel na die mens werp. OPENBARING 4 en 5 is nie vergelykbaar met ‘n animasie-karaktuur of met moderne denkpatrone of insigte of selfs kerkdoktrines nie, en hedendaagse kerkruimtes en lede, het ver TE MIN agting vir GOD Homself. Met die BYBEL word netso omgegaan in menige ruimtes, insluitend die kerk: Is die BLOED van CHRISTUS en GOD HOMSELF, Sy Seun en Sy Gees soos ‘n “Warped personality‘’, soos verklaar deur “Spurious Correlations’’, aldus ‘’X (voeg in jou naam)-persona”?

    Heerlikheid van GOD

    Afrikaanse Ou Vertaling – © 1953 Bible Society of South Africa’’
    Hebreërs 1:2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.
    Hebreërs 1:3 Hy, wat die afskynsel is van Sy heerlikheid en die afdruksel van Sy wese en alle dinge dra deur die woord van Sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,
    Public domain. 1769 King James Version of the Holy Bible
    Hebrews 1:2 Hath in these last days spoken unto us by His Son, whom He hath appointed heir of all things, by whom also He made the worlds;
    Hebrews 1:3 Who being the brightness of His glory, and the express image of His person, and upholding all things by the word of His power, when He had by Himself purged our sins, sat down on the right hand of the Majesty on high;
    Die volgende opmerking vanuit die ‘’KJV RYRIE Study Bible” :
    – verse1:3 : Brightness (KJV for radiance) – effulgence or flood of resplendent light or radiance. The word means, “an outshining,” NOT A REFLECTION, etc.
    – and verse 1:2 : in worlds – literally, the ages, including time, space, and the material world
    Die volgende opmerking vanuit die E-Sword se Griekswoordeboeke:
    brightness : G541 ἀπαύγασμα – apaugasma – ap-ow’-gas-mah
    From a compound of G575 and G826; an off flash, that is, effulgence: – brightness.
    G575 – ἀπό – apo – apo’
    A primary particle; “off”, that is, away (from something near), in various senses (of place, time, or relation; literally or figuratively): – (X here-) after, ago, at, because of, before, by (the space of), for (-th), from, in, (out) of, off, (up-) on (-ce), since, with. In composition (as a prefix) it usually denotes separation, departure, cessation, completion, reversal, etc.Total KJV occurrences: 649
    G826 – αὐγάζω – augazō – ow-gad’-zo
    From G827; to beam forth (figuratively): – shine. Total KJV occurrences: 1
    shine, 1 2Co_4:4 2Co 4:4 InG1722 whomG3739 theG3588 godG2316 of thisG5127 worldG165 hath blindedG5186 theG3588 mindsG3540 of them which believe not,G571 lestG3361 theG3588 lightG5462 of theG3588 gloriousG1391 gospelG2098 of Christ,G5547 whoG3739 isG2076 the imageG1504 of God,G2316 should shineG826 unto them.G846
    2Co 4:4 naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.
    Die volgende woordbetekenis vanuit die WEBSTER Woordeboek aangaande “radiance”:
    “radiant”
    1. Emitting rays of light;
    2. Beaming with light or brightness, kindness, or love;
    3. Synonym of BRIGHT (emitting …..much light; sparkling; shining; illustrious; glorious; of brilliant color, clear and transparent; resplendent with excellence or beauty; beaming, effulgent; etc);
    4. Astron – that point in the heavens from the direction of which, during a meteoric shower, the meteors seem to shoot;
    5. The luminous point from which light proceeds or is made to radiate;
    6. That which radiates, etc.
    “radiant energy”
    1. Physics – the energy associated with and transmitted by waves emanating from some specified source, as of light, heat or sound;
    2. The energy of radium, atomic disintegration, X-RAYS, electromagnetic radiation, or the like.
    “Radiate:
    1. To emit rays or radiation;
    2. To issue forth in rays, as light from the sun;
    3. To spread out from a center, as the spokes of a wheel;
    4. To send out or emit in rays;
    5. To cause to spread as if from a center; diffuse; disseminate;
    6. Divided or separated into rays; having rays; radiating;
    7. Adorned with rays, as a head on a coin;
    8. An organism having radial symmetry;
    9. A ray or ray-like projection;
    10. Botanic – bearing rays or ray flowers;
    11. Zoology – characterized by radial symmetry, as echinoderms, and coelenterates;
    12. Latin – Radiatus pp. of ‘radiare’ emit rays, etc.
    “radiation”
    1. The act of radiating or the state of being radiated;
    2. Physics- the emission and propagation of radiant energy or of alpha or beta rays;
    3. The energy so propagated;
    4. The stages of emission, absorption, and transmission involved in such propagation, etc.
    GEVOLGTREKKING
    Die hedendaagsde kerkmilieu – van streng konserwatief tot uiters liberaal – is besig om met CHRISTUS se GEES soos ‘n rugby-bal te speel, en is ver meer ‘’uitbeeldend na buite’’, in ooreenstemming met afgedwaalde skape, en selfs bokke wat hulself as skape voordoen, as wat selfs 95% van christene ‘’dink’’, indien nie 99%. Mensself beskik al lankal nie meer – ten minsste myself – om eens ‘n poging aan te wend, om mens se mening of selfs navorsing oor ‘n onderwerrp of oor ‘n saak, in behoorlike formaat van logiese beredenering, met indiepte redevoeringe en bronne en bronverwysings, weer te gee nie. ‘n Formaat van skrywe, soos voorgeskryf deur Tersiêre Organisasies vir Proefskrifte/Verhandelinge of selfs vir Regsjoernale soos bv. ‘‘HARVARD LAW JOURNAL’’, en menige ander in die VSA en SA – sou waarskynlik die oog van die meer belese en afstudeerde leser trek of prikkel, maar DIT is juis die probleem:
    THE LAW KILLS but THE SPIRIT GIVES LIFE.
    En hul sal oor geen idée beskik, wat ek hier bedoel nie, want mens se woorde, word maar net afgemaak as ‘’BOG’’, ongeag formaat of bedoeling, reeds sedert 20+ jaar terug.
    Die KERK het GOD se HART lankal verloor, en wis dit nie eens.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui