Also see the English version: Which religion is correct?.
Daar is mense wat vra: Indien daar dan ’n god is, watter een moet ’n mens glo? As jy as ’n Christen grootgemaak is, sal jy ’n Christen wees en as jy as ’n Moslem grootgemaak is, sal jy ’n Moslem wees. Maar is daar dinge wat uitstaan van die Christelike geloof? Ek dink tog so.
Die Bybel is van die akkuraatste historiese manuskripte ter wêreld
Kyk die volgende artikels:
- Hoeveel integriteit het die Nuwe Testament?
- The Bible and the Qur’an: A historical comparison
- Bible Questions and Answers
- Jesus Christ Questions and Answers
- History Questions and Answers
Dit word bevestig deur ander onafhanklike bronne soos die Dooie see boekrolle:
Christenskap bied hoop en morele waardes
Harry Ironside
’n Agnos het eenkeer vir Dr. Harry Ironside uitgedaag vir ’n debat oor agnostisisme teenoor Christenskap. Ironside het gesê dat hy aan die debat sal deelneem mits die agnos die volgende twee mense sal saambring:
1. ’n Man wat onder die invloed was van slegte gewoontes wat veroorsaak het dat hy ’n patetiese lewe gely het en wat soos handomkeer verander het nadat hy ’n agnos geword het.
2. ’n Vrou wat karakterloos was, ’n uitvaagsel was, ’n swak selfbeeld gehad het en weggekruip het vir die samelewing. Nadat sy ’n agnos geword het, het haar lewe omgekeer, sy het gerehabiliteer en ’n goeie posisie in die samelewing ingeneem.
Ironside het belowe om 100 sulke mense saam na die debat te neem wat hulle lewens verander het nadat hulle Christene geword het.
Die agnos het toe besluit om nie verder deel te neem aan die debat nie.
Uit Challenge By An Agnostic To Debate Dr. Harry Ironside, Agnosticism vs. Christianity.
Afskaffing van slawerny
Christelike waardes was hoofsaaklik verantwoordelik vir die afskaffing van slawerny. Kyk:
- Slavery abolished by Christians, not the “Enlightenment”
- Anti-slavery activist William Wilberforce: Christian hero
(Sommige mense dink verkeerdelik dat die Bybel slawerny bevorder. Kyk Die Bybel oor slawe.)
Ateïsme het geen rede om morele waardes te hê nie
Ateïsme bring streng gesproke geen morele waardes na die tafel toe nie.
Moorde deur ander
Nie-Christelike nasies maak baie makliker dood as Christennasies.
- 77 miljoen moorde in Kommunistiese Sjina
- 62 million in the Soviet Gulag State
- 21 million non-battle killings by the Nazis
- 2 million murdered in the Khmer Rouge killing fields
Dit is so dat daar al moorde in die naam van Christenskap gepleeg is, maar die Bybel verkondig dit nie. Hierdie moorde is gepleeg uit eie bose optrede en is probeer regverdig uit die Bybel.
Ateïste se erkenning van die Christendom
Daar is selfs ateïste wat erken dat die Christendom ’n aanwins vir die samelewing is. Richard Dawkins (baie bekende Britse ateïs en skrywer van The God Delusion) het bv gesê:
“There are no Christians, as far as I know, blowing up buildings. I am not aware of any Christian suicide bombers. I am not aware of any major Christian denomination that believes the penalty for apostasy is death. I have mixed feelings about the decline of Christianity, in so far as Christianity might be a bulwark against something worse.”
Kyk ook Ateïste erken God is nodig.
Christenskap en die wetenskap
Wetenskap het gefloreer sedert kerkhervorming toe die Bybel se gesag herontdek was. Kyk Why does science work at all?.
Verder is daar ’n groot aantal Christenwetenskaplikes wat baanbrekerswerk gedoen het vir die wetenskap. Kyk bv:
- Creation scientists and other specialists of interest
- Scientists alive today who accept the biblical account of creation
- In Six Days
Lyding en Vervolging
Christenskap is die geloof wat die meeste vervolgdes het van alle gelowe. Daar is baie Christene wat ly en selfs sterf vir hulle geloof.
Ten spyte daarvan is dit ook die geloof met die meeste sendelinge, waarvan baie van hierdie sendelinge in lande sendingwerk doen waar hulle lewens in gevaar is.
Kyk bv:
- Christene afgemaai
- Lives of fear for Iraqi Christians
- Christians arrested in Iran
- Nearly 4000 Muslims Attack Christian Homes in Egypt, Torch Church
- Christians flee from coming Islamic law
- N-Korea vervolg Christene die ergste
- The Silence Regarding the Persecution of Christians
Diskriminasie teen Christenskap
Kyk:
- Facebook, Google, social media sites ‘actively’ censor Christian content: study
- Expelled
- Hollywood Finally Admits It Discriminates Against Conservatives — Could This Be the Start of Something Big?
Christelike Geloof vs Ander Gelowe
Hier volg ’n kort vergelyking van die Christelike geloof met ander. Besluit maar self watter geloof jy sou kies.
Moslem
Wat sê die Koran oor verdraagsaamheid teenoor ander gelowe:
“But when the forbidden months are past, then fight and slay the Pagans wherever ye find them, and seize them, beleaguer them, and lie in wait for them in every stratagem of war; but if they repent, and establish regular prayers and practice regular charity, then open the way for them: For Allah is Oft-Forgiving, Most Merciful” (Surah 9:5).
“Fight those who believe not in Allah nor the Last Day, nor hold that forbidden which hath been forbidden by Allah and His Apostle, nor acknowledge the Religion of Truth, even if they are of the People of the Book,9 until they pay the Jizya10 with willing submission, and feel themselves subdued” (Surah 9:29).
“Remember thy Lord inspired the angels with the message: “I am with you: Give firmness to the Believers: I will instill terror into the hearts of the Unbelievers: Smite ye above their necks and smite all their fingertips off them”” (Surah 8:12).
“O ye who believe! Fight the Unbelievers who gird you about, and let them find firmness in you: And know that Allah is with those who fear Him” (Surah 9:123).
Orals is daar gevalle waar Moslems Christene wreed vermoor. Kyk bv:
- ISIS Crucifies 8 Christians in Syria for Apostasy From Islam
- Muslims conduct ‘human sacrifice’ on video (nie vir sensitiewe kykers nie.)
Vergelyk dit met wat die Bybel verkondig:
“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” (Mat 22:39)
Verder is die Koran teenstrydig in die skeppingsverhaal:
- Die Koran maak God verantwoordelik vir dood en swaarkry terwyl die Bybel sê dat dit die mens, Adam en Eva was wat dood en swaarkry in die wêreld ingebring het. (Kyk ook Death and Suffering Questions and Answers)
- Die Koran se weergawe van die sondvloed is baie minder volledig as die Bybel se weergawe.
Blykbaar het die profeet Mohammed ook mense toegelaat dat nefies en niggies kon trou. Hierdie lei egter vandag tot groot genetiese afwykings onder die Moslems (kyk 1400 year of inbreeding). As Mohammed dit nie vooruit gesien het nie, dan is dit ’n baie goeie aanduiding dat hy ’n vals profeet was.
Kyk ook:
- Mohammed vs Jesus
- Anyone for fundamentalism?
- The Bible and the Qur’an, A historical comparison
- The Koran vs Genesis
- Islam: Cult of apartheid in the West
- Slavery, Terrorism and Islam: The Historical Roots and Contemporary Threat (van Peter Hammond)
- Christian Terrorists vs Muslim Terrorists
- Ik snap het niet meer
Mormone
Kyk die volgende artikel oor die Mormone.
Hindoeïsme
Hindoeïsme word baie keer geassossieer met a perverse seksbeheptheid. Gaan soek gerus op die internet na al die beelde wat in die Khajuraho hindoetempel voorkom (kyk bv hier). Kama Sutra (wat ’n tipe sekshandleiding is) het ook ’n hindoe oorsprong.
Blykbaar was Ghandi ook seksbehep (kyk Gandhi: Leuenaar. Rassis. Seksbelus?, JC van der Walt)
Daar is baie mense wat oorkom na die Christendom
Alhoewel dit seker waar is dat daar baie Christene is was ateïste word of ander gelowe aanneem, is daar waarskynlik baie meer van ander gelowe (veral Moslems) wat die Christelike geloof aanneem.
Kyk bv:
- Die gratis DVD, More than Dreams (versprei deur GO-TELL, Tel: 011 622 4608). Dit kan ook op www.youtube.com gekyk word. Soek vir die woorde “more than dreams”. Daar is 5 stories: Ali, Mohammed, Khalil, Dini en Khosrow.
- Kyk ook Muslim journey to hope.
Christenskap oorkom die onwaarskynlike
Dit sou baie moeilik wees om die Christelike geloof te vestig net ná Christus indien die Nuwe Testament nie waar was nie. Kyk:
Baie wetenskap en waarnemings bevestig die Bybel
Argeologie
Daar is baie argeologie wat die Bybel bevestig:
- Egiptiese geskiedenis stem ooreen met die Bybel
- The pyramids of ancient Egypt
- Egyptian history and the biblical record: a perfect match?
- The ten plagues of Egypt: miracles or ‘Mother Nature’?
- False History—‘out with David and Solomon!’
- Archaeologist confirms creation and the Bible
- Searching for Moses
Dinosourusse
Daar is baie aanduidings dat dinosourusse nie 65 miljoen jaar gelede uitgesterf het nie, maar baie meer onlangs:
Sagte weefsel in dinosourusbene
- Loperige fossiele
- Still soft and stretchy
- ‘Schweitzer’s Dangerous Discovery’
- Fossil squid ink that still writes!
Dinosourusse saam met mense
- Dinosourusse saam met mense
- Did dinosaurs really rule the earth?
- Australia’s Aborigines … did they see dinosaurs?
- Bishop Bell’s brass behemoths!
Mitochondriese Eva
Volgens die mutasietempo in mitochondriese DNS, het mitochondriese Eva 6000 jaar gelede geleef, wat ooreenstem met die Bybel. Kyk Mitochondriese Eva.
Bevolkingsgroei
Die groeikoers vanaf Noag tot nou is 0.5% en die Joodste groeikoers van Jakob tot voor die Joodse uitwissing (haulocaust) is 0.45% wat baie ooreenstem met die huidige wêreld bevolkingsgroeikoers is 1.7%. Dit teenoor die groeikoers volgens die evolusiemodel wat ’n skamele 0.002% is!
Kyk:
Tale van die wêreld
Die gebeure by die toring van Babel stem baie goed ooreen met navorsing wat gedoen is oor die tale van die wêreld. Kyk Waar kom die tale van die wêreld vandaan?
Ander
Vir nog wetenskap en waarnemings wat die Bybel bevestig, kyk ook:
- 101 evidences for a young age of the earth
- Evidence for a Young World
- Diamonds: a creationist’s best friend
Ander leen van die Bybel
Die volgende is ’n aanduiding dat ander van die Bybel geleen het.
Sondvloed verhale
Daar is baie ander volke wat ook vloedtradisies het. Die Bybelse weergawe is egter die mees realistiese en volledigste opgeteken. Kyk:
Griekse Mitologie
Die Griekse mitologie het duidelik van Genesis geleen. Kyk:
- The serpent worshippers (Robert Bowie Johnson, Jr)
- Athena and Eve (Robert Bowie Johnson, Jr)
Genesis in die Sjinese karakters
Daar is ’n hele aantal Sjinese karakters ooreenstem met die gebeure in Genesis. Kyk Genesis in die Sjinese karakters.
Ander uitstaande dinge
- Ons jaartal begin by die geboorte van Christus
- Die Christelike geloof is die grootste geloof in die wêreld.
- Die Bybel is die topverkoper van alle boeke.
- Die Bybel is die boek wat in die meeste tale beskikbaar is ter wêreld.
- Daar is al verskeie Jesus films gemaak en duisende TV en radio programme gaan oor Jesus en die christelike godsdiens (in teenstelling met ander godsdienste).
- ’n Groot hoeveelheid klassieke musiek besing die lof van God.
- Daar is meer geestelike liedjies, gospel sangers en geestelike liedjieskrywers as in enige ander geloof.
- Basiese menseregte kom van die Bybel. In die Bybel word dit egter naasteliefde genoem en die klem word gelê daarop om jou naaste te dien en bedagsaam teenoor hulle te wees – dit gaan nie om regte te geniet nie.
- Hollywood en die media kan christenskap nie verdra nie, maar lyk nie of daar enige probleem is met ander gelowe nie.
- Geen ander God se naam word ydelik gebruik behalwe Jesus Christus s’n nie.
- Christenskap is die enigste geloof waar God tot die vlak van mense afgekom het (gebore te word), dood gegaan en weer opgewek is. In geen ander geloof is daar sprake van sulke almag en ook liefde vir God se kinders nie. Daarom kan ’n mens nie sy saligheid verdien nie. Dit wat God gedoen het was te groot om verdien te word.
- Die geloof waar liefde vir God en vir jou naaste die meeste beklemtoon word.
- Dit is die geloof waar beklemtoon word dat jy slegs gered kan word deur een God, Jesus Christus en dat God ’n jaloerse God is. Dit maak baie sin as in ag geneem word dat daar een God moes wees wat die hemel en die aarde geskape het. Die ware God sal mos nie ander valse gode duld nie.
Wat van al die slegte dinge van die kerk?
Dit is so dat die kerk in die verlede al groot foute gemaak het en sommige mense verkeerdhede in die naam van Christenskap gedoen het.
Vir ’n baie goeie artikel daaroor, kyk What about bad things done by the church? deur Jonathan Sarfati.
Ander Bronne
- ‘Creation magazine is purposely inaccurate and distorts the truth,’ claims evolutionist
- Why Christianity
- Why believe in Christianity over all other religions?
- Why Christianity (deur Rolaant L. McKenzie)
- Holy Books: which one are you going to trust?
- With all of the different religions, how can I know which one is correct?