Die boek Skepping & Evolusie – Onversoenbaar! deur Hennie Mouton kan hier afgelaai word:
Inligting oor die boek
- Aantal bladsye = 468
Inhoudsopgawe
- Voorwoord
- 1. Inleiding en toepaslikheid
- 1.1 Hoekom is die kwessie van skepping teenoor evolusie belangrik, veral vandag?
- 1.2 Wat is evolusie, of eintlik, wat behoort dit te wees?
- 1.3 Is evolusieleerstellings teenstrydig met die Bybel?
- 1.4 Het die wetenskap evolusie en miljarde jare bewys?
- 1.5 Kan die wetenskap eenduidig bepaal hoe die oorsprongsmeganisme was?
- 1.6 Is die werklikheid van Genesis belangrik vir die Christelike geloof?
- 1.7 Is die werklikheid van die Bybel belangrik vir die evangelie?
- 2. Wetenskap, natuurlike seleksie en genetiese inligting
- 2.1 Operasionele wetenskap en oorsprongswetenskap
- 2.2 Die genetiese stoor
- 2.3 Natuurlike en gemanipuleerde seleksie
- 2.4 Haldane se dilemma
- 2.5 Nuwe genetiese inligting
- 3. Bybelse gegewens
- 3.1 Inleiding
- 3.2 Die Genesisvloed
- 3.3 Geslagsregisters en tydsdure
- 3.4 Die Skeppingsweek
- 3.5 Dinosourusse
- 3.6 Geen dood voor die sondeval
- 3.7 Voortplanting volgens soort
- 3.9 Die ontstaan van Genesis
- 3.10 Opsommende gevolgtrekkings
- 4. Die uniekheid van die aarde
- 4.1 Die aarde se spesiale eienskappe
- 4.1.1 Regte afstand van die son
- 4.1.2 Korrekte rotasiespoed van die aarde
- 4.1.3 Korrekte jaarperiode
- 4.1.4 Korrekte inklinasiehoek
- 4.1.5 Korrekte massa en grootte van die aarde
- 4.1.6 Unieke samestelling van die atmosfeer
- 4.1.7 Korrekte digtheid van die atmosfeer
- 4.1.8 Vereiste hoeveelheid osoon
- 4.1.9 Regte grootte van die maan
- 4.1.10 Gelyke oppervlak van die aarde
- 4.1.11 Magnetiese veld van die aarde
- 4.1.12 Die aarde – ʼn waterryke planeet
- 4.1.13 Wonderlike aanvangstoestande en beheer
- 4.2 Die aarde se spesiale posisie in die heelal
- 4.2.1 Ons sonnestelsel se posisie
- 4.2.2 Die Melkwegstelsel se heeltemal unieke posisie
- 4.3 Gevolgtrekkings
- 4.1 Die aarde se spesiale eienskappe
- 5. Die wêreldwye vloed
- 5.1 Sedimentêre gesteentes, fossiele en ravyne
- 5.2 Vloedverhale
- 5.3 Kontinentverskuiwings en die Ystydperk
- 5.4 Bergvorming
- 6. Ouderdomme
- 6.1 Die aarde se ouderdom
- 6.1.1 Inleiding
- 6.1.2 Atmosfeer van die aarde
- 6.1.3 Sout in die see
- 6.1.4 Magnetiese veld van die aarde
- 6.1.5 Jong dinosourusse en selakante
- 6.1.6 Steenkool
- 6.1.7 Grotte, stalagmiete en stalaktiete
- 6.1.8 Boomringe en yslagies
- 6.1.9 Koraalriwwe en kalkformasies
- 6.1.10 Erosie van kontinente
- 6.1.11 Niagara-valle
- 6.1.12 Hoeveelheid mense op aarde
- 6.1.13 Radiometriese datering en die geologiese kolom
- 6.1.14 Opsommende gevolgtrekkings
- 6.2 Die heelal se ouderdom
- 6.2.1 Inleiding
- 6.2.1 Die oerknalteorie en sy probleme
- 6.2.3 Grootte en ouderdom
- 6.2.4 Skeppingsteorieë
- 6.2.5 Spiraalsterrestelsels
- 6.2.6 Komete
- 6.2.7 Oorblyfsels van supernovas
- 6.2.8 Sonuitstraling té konstant
- 6.2.9 Die aarde-maan-afstand
- 6.2.10 Die ontstaan van die maan
- 6.2.11 Te veel oorblywende hitte in die maan
- 6.2.12 Opsommende gevolgtrekkings
- 6.1 Die aarde se ouderdom
- 7. Die wonder van tale en volke
- 7.1 Noag se kleinseuns
- 7.2 Oosterse nasies
- 7.3 Tale
- 7.4 Oudste beskawings
- 7.5Egiptiese en Israelse kronologieë
- 7.6 Oudste godsdienste
- 7.7 Hoe verskillende “velkleure” met gemeenskaplike voorouers rym
- 8. Ikone van biologiese evolusie
- 8.1 Wat ingeligte bioloë verswyg
- 8.2 Miller-Urey-eksperiment
- 8.3 Darwin se boom van die lewe
- 8.4 Homologie
- 8.5 Haeckel se embrio’s
- 8.6 Archaeopteryx – die verlore skakel
- 8.7 Pepermotte
- 8.8 Darwin se vinke
- 8.9 Viervlerkvrugtevlieë, antibiotika en insekdoders
- 8.10 Evolusie van perde
- 8.11 Van aap tot mens
- 9. Paleo-antropologiese verwarring
- 9.1 Inleiding
- 9.2 Wetenskaplike misleiding
- 9.3 Taung, Lucy en Laetoli
- 9.4 “Baie ou” moderne Homo sapiens
- 9.5 Die “hominiedestamboom” en evolusiemodelle
- 9.6 Die Neandertallers
- 9.7 Vroeë Homo sapiens
- 9.8 Breingrootte, intelligensie en klassifikasie
- 9.9 Homo erectus
- 9.10 Die Genesisvloed en die Ystydperk
- 9.11 Nie-evolusionistiese verklarings vir morfologie
- 9.12 Homo habilis
- 9.13 Australopithecus, Paranthropus en museums
- 9.14 Fossieltabelle
- 9.15 Opsommende gevolgtrekkings
- 10. Die doel van die evolusieleer
- 10.1 Aanhalings
- 10.1.1 Evolusie en die Christelike geloof
- 10.1.2 Evolusie het ook ’n geloofsbasis
- 10.1.3 Evolusie is ook op voorveronderstellings gebaseer
- 10.1.4 Wetenskaplike waarnemings wat evolusie ondersteun is baie skaars
- 10.1.5 Evolusie se verlore skakels bly verlore
- 10.1.6 Evolusie dra nie by tot bevordering van die wetenskap nie
- 10.2 Doelbewuste onderdrukking
- 10.1 Aanhalings
- 11. Afsluiting
- Verwysings
- Indeks
- Die skrywer
- Naskrif
- Persoonlike bedankings