Kyk ook:
- Aanhalings
- Argeologie
- Archaeology Questions and Answers
- Archaeologist confirms creation and the Bible
- Searching for Moses
- The pyramids of ancient Egypt
- Egyptian history and the biblical record: a perfect match?
- The ten plagues of Egypt: miracles or ‘Mother Nature’?
- False History—‘out with David and Solomon!’
**************
I know of no finding in archaeology that’s properly confirmed which is in opposition to the Scriptures. The Bible is the most accurate history textbook the world has ever seen.
Ek weet van geen bevinding in argeologie wat goed bevestig is wat in stryd is met die Skrif nie. Die Bybel is die mees akkurate geskiedenis handboek wat die wêreld nog ooit gesien het.
Dr Clifford Wilson, formerly director of the Australian Institute of Archaeology, being interviewed by radio by the Institute for Creation Research (ICR radio transcript No. 0279–1004).
[Uit Archaeologist speaks out]
There have been plenty of claims that things contradict the biblical account, but the Bible has a habit of being proved right after all. I well remember one of the world’s leading archaeologists at Gezer rebuking a younger archaeologist who was ‘rubbishing’ the Bible. He just quietly said, ‘Well, if I were you, I wouldn’t rubbish the Bible.’ When the younger archaeologist asked ‘Why’?, he replied, ‘Well, it just has a habit of proving to be right after all.’
Daar was al baie beweer dat sommige dinge die Bybelse weergawe weerspreek, maar die Bybel het ’n gewoonte om reg bewys te word op die ou einde. Ek onthou een van die wêreld se voorste argeoloë by Geser wat ’n jonger argeoloog tereggewys het wat die Bybel afgemaak het as gemors. Hy het net saggies gesê: “Wel, as ek jy was, sou ek nie die Bybel afmaak as gemors nie.” Toe die jonger argeoloog “Hoekom?” vra, het hy geantwoord: “Wel, dit het ’n gewoonte om reg bewys te word op die ou einde”.
[Uit Archaeologist confirms creation and the Bible.]
*****************