Aanhalings – Evolusie verkeerd/mislei

“Die enigste ding wat my laat twyfel of evolusie die waarheid is, is die feit dat sommige professore soos ape redeneer.”

*****************

Dr Niles Eldredge

I admit that an awful lot of that has gotten into the textbooks as though it were true. For instance, the most famous example still on exhibit downstairs (in the American Museum) is the exhibit on horse evolution prepared perhaps 50 years ago. That has been presented as literal truth in textbook after textbook. Now I think that that is lamentable, particularly because the people who propose these kinds of stories themselves may be aware of the speculative nature of some of the stuff. But by the time it filters down to the textbooks, we’ve got science as truth and we’ve got a problem.

Ek erken dat daar ’n verskriklike klomp goed is wat die handboeke gehaal het asof dit waar was. Byvoorbeeld, die mees bekende voorbeeld nogsteeds op uitstalling met die trappe af (in die Amerikaanse Museum) is die uitstalling van die evolusie van die perd, wat ongeveer 50 jaar gelede opgestel is. Dit is as letterlike waarheid in handboek na handboek aangebied. Nou dink ek dat dit betreurenswaardig is, veral omdat die mense wat hierdie soort van stories vertel self moontlik bewus is van die spekulatiewe aard van sommige van die dinge. Maar teen die tyd dat dit afgefilter het na die handboeke, het ons die wetenskap as die waarheid aanvaar, en het ons ’n probleem.

[Dr. Niles Eldredge, curator at the American Museum of Natural History, in a recorded interview with Luther Sunderland, published in Darwin’s Enigma: Fossils and Other Problems, Master Books, El Cajon, California, USA. The trouble with horse evolution]

*****************

I. L. Cohen

“… every single concept advanced by the theory of evolution (and amended thereafter) is imaginary as it is not supported by the scientifically established facts of microbiology, fossils, and mathematical probability concepts. Darwin was wrong.” (p. 209)

“… The theory of evolution may be the worst mistake made in science.” (p.210)

“… elke liewe konsep bevorder deur die evolusieteorie (en daarna gewysig) is denkbeeldig, want dit word nie deur die wetenskaplike feite van mikrobiologie, fossiele, en konsepte van wiskundige waarskynlikhede ondersteun nie. Darwin was verkeerd.” (p. 209)

“… Die evolusieteorie is moontlik die ergste fout wat in die wetenskap gemaak is.”

[I. L. Cohen, Mathematician, Researcher, Author, Member New York Academy of Sciences Officer of the Archaeological Institute of America Darwin Was Wrong – A Study in Probabilities]

*****************

Dr. T. N. Tahmisian

Scientists who go about teaching that evolution is a fact of life are great con-men, and the story they are telling may be the greatest hoax ever. In explaining evolution, we do not have one iota of fact.

Wetenskaplikes wat evolusie as ’n feit van die lewe onderrig, is groot bedreërs, en die storie wat hulle vertel kan die grootste kullery ooit wees. In die verduideliking van evolusie, het ons nie een titteltjie van ’n feit nie.

[Dr. T. N. Tahmisian (Atomic Energy Commission, VSA) in The Fresno Bee, 20 Augustus, 1959, soos aangehaal deur N J Mitchell in Evolution and the Emperor’s New Clothes, Roydon publications, VK, titelbladsy, 1983]

*****************

L. Oliwenstein

Everybody knows that organisms … get more complex as they evolve. The only trouble with what everyone knows, says McShea, an evolutionary biologist at the University of Michigan, is that there is no evidence it’s true.

Almal weet dat organismes … word meer kompleks soos wat hulle ontwikkel. Die enigste probleem met dit wat almal weet, sê McShea, ’n evolusionêre bioloog aan die Universiteit van Michigan, is dat daar geen getuienis is dat dit waar is nie.

[L. Oliwenstein in ‘Onward and Upward?’, Discover-tydskrif, Junie 1993]

*****************

Prof. Louis Bounoure

Evolutionism is a fairy tale for grown-ups. This theory has helped nothing in the progress of science. It is useless.

Evolusionisme is ’n sprokie vir grootmense. Hierdie teorie het niks gehelp in die vooruitgang van die wetenskap nie. Dit is nutteloos.

[Prof. Louis Bounoure (Vorige President van die Biologiese Vereniging van Straatsburg en Direkteur van die Straatsburgse Soölogiese Museum, later Direkteur van Navorsing by die Franse Nasionale Sentrum van Wetenskaplike Navorsing), soos gekwoteer in The Advocate, bl. 17, 8 Maart 1984]

*****************

Lee Spetner

“All point mutations that have been studied on the molecular lever turn out to reduce the genetic information and not to increase it. Not even one mutation has been observed that adds a little information to the genome.”

“Whoever thinks macroevolution can be made by mutations that lose information is like the merchant who lost a little money on every sale but thought he could make it up on volume.”

Alle puntmutasies wat op die molekulêre vlak bestudeer is draai uit om die genetiese inligting te verminder en nie om dit te verhoog nie. Selfs nie een mutasie is gevind wat ’n bietjie inligting tot die genoom byvoeg nie.

Wie dink makro-evolusie kan gemaak word deur mutasies wat inligting verloor is soos die handelaar wat ’n bietjie geld verloor op elke verkoop, maar dink dat hy dit kan opmaak met volume.

[Spetner, Lee, Dr. 1997. Not by Chance, The Judaica Press, Inc., New York. p 138. (Hy is nie ’n Christen nie) Is there really a God? How would you answer?]

*****************

Michael Denton

“The influence of evolution theory on fields far removed from biology is one of the most spectacular examples in history of how a highly speculative idea for which there is no really hard scientific evidence can come to fashion the thinking of the whole society and dominate the outlook of an age.”

Die invloed van die evolusieteorie op terreine ver verwyderd van die biologie, is een van die mees skouspelagtigste voorbeelde in die geskiedenis van hoe ’n hoogs spekulatiewe idee waarvoor daar nie regtig harde wetenskaplike bewyse is nie, die denke van die hele gemeenskap kan beïnvloed en die uitkyk van ’n era kan oorheers.

[Michael Denton, Evolution: A Theory in Crisis, p.358.]

*****************

Richard Dawkins

“Evolution has been observed. It’s just that it hasn’t been observed while it’s happening.”

Evolusie is waargeneem. Dit is net dat dit nie waargeneem is terwyl dit gebeur het nie.

[Evolution has been observed?
‘Battle over evolution’ Bill Moyers interviews Richard Dawkins]

*****************

John Gurche

On the role of evolutionary preconceptions in the artist’s human-like depiction of Australopithecus afarensis in National Geographic:

‘I wanted to get a human soul into this ape like face, to indicate something about where he was headed.’

Oor die rol van evolusionêre voorveronderstellings in die kunstenaar se menslike-agtige uitbeelding van Australopithecus afarensis in National Geographic:

“Ek wou ’n menslike siel in hierdie aapagtige gesig kry, om iets aan te dui oor waarheen hy oppad was.”

Kunstenaar John Gurche, National Geographic, March 1996, p. 109.

[Uit Quotable quote: ape-man drawings evolutionary preconceptions. Kyk ook Evolutionary Face-Making (ICR) en A Closer Look at Evolutionary Faces (Smithsonian.com)]

*****************

Charles Darwin

To suppose that the eye with all its inimitable contrivances for adjusting the focus to different distances, for admitting different amounts of light, and for the correction of spherical and chromatic aberration, could have been formed by natural selection, seems, I freely confess, absurd in the highest degree.

Om te veronderstel dat die oog met al sy onnavolgbare uitvindsels vir die aanpassing van fokus vir verskillende afstande, vir die toelating van verskillende hoeveelhede lig, en vir die regstelling van sferiese en chromatiese afwyking, gevorm kon word deur natuurlike seleksie, blyk dit, moet ek vrylik bely, absurd in die hoogste graad.

[Uit Darwin vs. the eye.]

*****************

Storrs L. Olson
Curator of Birds, National Museum of Natural History, Smithsonian Institution

The idea of feathered dinosaurs and the theropod origin of birds is being actively promulgated by a cadre of zealous scientists acting in concert with certain editors at Nature and National Geographic who themselves have become outspoken and highly biased proselytizers of the faith. Truth and careful scientific weighing of evidence have been among the first casualties in their program, which is now fast becoming one of the grander scientific hoaxes of our age – the paleontological equivalent of cold fusion.

[Uit Ope brief aan National Geographic oor dinosourusse met vere (November 1999)]

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui