AB Earl (1812–1895) was ’n Amerikaanse baptiste prediker en evangelis. Hy het nagenoeg 150000 mense tot bekering gebring.
Hy het onder andere die volgende gesê:
I have found by long experience that the severest threatenings of the law of God have a prominent place in leading men to Christ. They must see themselves lost before they will cry for mercy; they’ll not escape danger until they see it.
Ek het deur jare se ondervinding gevind dat die ernstigste bedreigings van die wet van God ’n prominente plek het om mense na Christus te lei. Hulle moet hulself verlore sien voordat hulle om genade sal roep; hulle sal nie gevaar ontsnap totdat hulle dit sien nie.
Kyk ook
- AB Earl (Wikipedia)