Kyk ook:
Abel Pienaar was voorheen ’n NG Kerk predikant, maar het in 2006 uit die NG Kerk bedank. Daarna het hy homself ’n gnostikus genoem. Hy was die eerste direkteur van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit en predikant van die Renaissance gemeente, ’n gnostiese gemeente. Kyk ook sy Facebook blad. Hy was ’n tipiese postmoderne teoloog: daar is nie so iets soos vaste waarhede nie. Hy het ook nie geglo dat Jesus God was nie en het Jesus se maagdelike geboorte en wonderwerke betwyfel.
Hy is op 1 Julie 2021 oorlede aan Covid-19.
Kyk ook
- Leraar van Pretoria sterf aan Covid-19 (1 Jul 2021)
- Kersfees: Van buite-egtelike kind tot liefdeskind (8 Desember 2014)
- Innerlike waarheid meer bepalend as godsdiens (16 Oktober 2011 – met kommentaar deur Manie Loubser)
- Daarom is ek nie meer deel van die tradisionele kerk nie! (2 Junie 2011)
- Repliek: God is nie ’n wese soos koning wat op troon sit (28 Augustus 2010 – In reaksie op Adrio König)
- NG Kerk bestaan skisofrenies weens dié denke oor evolusie (27 Julie 2010)
- Ons almal se God (8 Mei 2010)
- Van NG predikant tot Tai Chi meester (25 Mei 2008)
- DVD: Nuwe Strominge in die Teologie (Sarel van der Merwe)