Kyk ook Kerklike Afkortings.
- AS = Algemene Sinode
- ASK = Algemene Sinodale kommissie
- ASM = Algemene Sinode moderamen
- ATLAS = Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake
- ATR = Algemene Taakspan Regte
- APK = Afrikaanse Protestantse Kerk (hulle het weggebreek van die NGK oor politieke redes)
- EI = Evangeliese Inisiatief
- EU = Eietydse uitleg
- GKSA = Gereformeerde kerk
- KJV = Kommissie vir Jeug en Verbondsonderrig
- NHKA = Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
- NGB = Nederlandse geloofsbelydenis
- NGK = NG Kerk
- NGKA = NG Kerk in Afrika (die swart kerk, deel van die NGK familie)
- NGSK = NG Sendingkerk
- NT = Nuwe Testament
- SBK = Sinodale Begrotingskommissie
- SGV = Selfdegeslagverhoudings (homoseksuele verhoudings)
- SKOK = sinodale kerkordekommissie
- STLAS = Sinodale Taakspan Leer en Aktuele Sake
- RC = Reformed church (die Indiër kerk, deel van die NGK familie)
- URCSA = United Reformed church of South Africa (VGK se voorgestelde nuwe naam van nuwe kerk na die NGK en die VGK saamgesmelt het)
- VGK = Verenigde gereformeerde kerk (die kleurlingkerk, deel van die NGK familie)
Die beskrywing wat by die APK gegee word, is baie verskraal en mag dalk eensydig wees. ’n Meer billike bekrywing sal wees:
(hulle het weggebreek van die NGK oor Skrifbeskoulike redes wat o.a. in die politiek en kerklike politiek van die 1980’s na vore gekom het)