Kyk ook: |
Albert Geyser was verbonde aan die Hervormde Kerk en was kontroversieel oor sy linkse politieke sieninge. Hy was egter ook liberaal in sy teologie. Ek weet nie wat die swaarste geweeg het nie: sy liberale politieke siening of liberale teologiese siening.
In 2017 het die Universiteit van Pretoria hom vereer vir sy werk op apartheid op teologiese gronde teen te staan (kyk Bartlett is een van die eeu se verskilmakers).
Kyk ook:
- RSG gesprek oor kettery en dwaalleer (11 Nov 2018)
- Albertus Stephanus Geyser (Wikipedia)