Kyk ook:
André Bartlett is een van die prominentste kampvegters vir gay-regte in die NG Kerk.
André Bartlett was predikant van Aasvoëlkopgemeente.
In Ferdie Mulder se boek Opgestaan word gesê dat Bartlett vir Julian Müller baie nou bygestaan het in die saak teen Ferdie Mulder. Kan ’n mens dus aflei dat Bartlett ook Jesus se liggaamlike opstanding bevraagteken of dat dit ten minste nie vir hom baie belangrik is nie?
In September 2007 woon hy ’n tradisionele Afrika seremonie by waar geeste van dooies in Tanzanië opgeroep word en na Suid-Afrika gebring word (kyk Kaders kom huis toe vir laaste rus).
In Januarie 2012 word hy aangestel as hoof van Excelsus, die sentrum vir bedieningsontwikkeling by die Universiteit van Pretoria. Dit sluit ook Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) in. (Kyk Raad aan NG studente ná André Bartlett aanstelling by Tuks.)
In September 2016 vra hy in ’n persoonlike hoedanigheid omverskoning aan die homoseksuele gemeenskap nadat die 2015-besluit oor homoseksualiteit opgeskort is en hy bedank uit die ASM (algemene sinodale moderamen).
In Maart 2017 vereer die teologiese fakulteit van UP hom as een van die eeu se verskilmakers. Albert Geyser en Andries van Aarde is ook op die lys.
In September 2018 koördineer hy ’n gay petisie nadat Chris van Wyk gesê het: “Indien jy steeds oortuig is daarvan dat seksuele oriëntasie ’n gawe van God is, sal jy pedofilie … ook op soortgelyke wyse moet aanvaar.” (Kyk My gewete is gebind deur die Bybel en ons belydenisskrifte). Hierdie besorg vir Bartlett ’n tugklag wat tans aan die gang is.
In Oktober 2018 word hy moderator van die Hoëveld Sinode (kyk Hoëveld kry ’n nuwe span leiers).
Kyk ook
- Brief: Beswaardes vat kortpad na ASM (8 Sep 2023)
- Tugklag 2020-2021 (Opsomming van tugklag teen André Bartlett 2020-2021):
- André Bartlett, doen selfondersoek (Hoffie Hofmeyr, 30 Jun 2021)
- ‘Ek is jammer vir die pyn’ – Bartlett aan Van Wyk (30 Jun 2021)
- Johann Ernst: Reaksie op verhoor (Johann Ernst, 30 Jun 2021)
- Openbare regstelling soos vereis deur ondersoekliggaam van die Ring van Johannesburg (30 Jun 2021)
- Bartlett onskuldig bevind op meeste klagte in gay-saak (25 Jun 2021)
- André Bartlett-verhoor: Regstellende optrede geëis (25 Jun 2021)
- Span in Bloem ondersoek klag deur Johann Ernst (2 Mrt 2021)
- Bartlett ‘sal geen ooreenkoms oor vertroulikheid teken’ (30 Jan 2021)
- Lig sluier oor ondersoek na Bartlett (27 Jan 2021)
- Gays in die kerk: Bartlett win regsadvies in (12 Jan 2021)
- Kerk swyg oor tugklag teen André Bartlett (20 Des 2020)
- Dr. André Bartlett ‘vertroulik verhoor’ deur NG Kerk (4 Des 2020)
- Jesus se liefdevolle vertolking van die wet (28 Des 2020) – Oor Neels Jackson se boek
- Liefde in die tyd van korona (17 Nov 2020)
- André Bartlett tydens NGK Algemene Sinode 2019, 1h:38:20 (8 Okt 2019)
- Die Hofuitspraak: Wat nou nodig is (12 Apr 2019)
- Bartlett: Om weer die Goeie Herder se stem te hoor (31 Okt 2018)
- Hoëveld kry ’n nuwe span leiers (18 Okt 2018)
- NG teoloë reageer (28 Sep 2018)
- Bartlett is een van die eeu se verskilmakers (14 Mrt 2017)
- Moderamen tik Neels Jackson en André Bartlett oor die vingers vir hulle vervolging van Dirkie van der Spuy (19 Nov 2016)
- Ek vra verskoning – Bartlett (20 Sep 2016)
- Bartlett en Oosthuizen aangekla vir haatspraak (29 Okt 2015)
- Gesprekke op Facebook oor homoseksualiteit (1 Jul 2015)
- Bartlett se uitleg verkeerd (7 Feb 2016)
- Dagbreek: 1 Maart 2013 – Gay Predikante in die NG Kerk (1 Mrt 2013)
- Raad aan NG studente ná André Bartlett aanstelling by Tuks (3 Feb 2012)
- Durand haal klem van geloof óf evolusie (15 Sep 2013)
- Kaders kom huis toe vir laaste rus (26 Sep 2007)
- Adrio König en opstanding (23 Mei 2006)
- Dan lieg Bybel mos oor homoseksualiteit (4 Sep 2005)
Die volgende is hoe André Bartlett se Facebook profiel gelyk het op 22 Maart 2019. Dit wys duidelik wat vir hom belangrik is – gays se menseregte.
The Quran does not allow gay marriages, if u are a priest and you have studied the scripture u will read that polygamy in Islam is allowed for a man to marry more than one woman and that too is circumstantial
But it does not say that gay marriages are allowed
Since you are taking verses out of the Quran and not reading to understand it properly
Why don’t u just become a Muslim it will suit you better
Ek is nie geskok oor dit wat ek hoor of lees van individue wat verwronge uitsprake names ons Skepper en sy Woord kwyt Raak nie. Die Bybel waarsku ons ernstig teen sulke boelies (Doemprofete) wat hul mekabere drange en gedagtes wil regverdig en sodoende nie gesien wil wees as daardie eensame stem in die wildernis nie. Ongelukkig is dit gewone Christene wat dalk meer staat maak op wat die Dominee se en nie veel het aan eie Bybelstudie, wat makliker aan die neus gelei kan word. Sonder die “Wapenrusting” is ons almal n maklike prooi om verskeur te word. God regeer en Sy regverdige oordeel en liefde is vir alle mense, selfs die boelies van ons samelewing!!