Kyk ook:
André Bekker is ’n voorheen homoseksuele persoon. Hy is voorheen verbonde aan New Living Way Ministry maar nou aan Voice of the Voiceless Advocacy.
Getuienis
In kort kom sy getuienis op die volgende neer (uit Wat van ons kinders?):
“Ek het van kleins af geweet ek is anders. Ek het nooit aangetrokke gevoel tot die teenoorgestelde geslag nie, maar ek het nie die term ‘gay’ geken nie.”
Op 21 jaar, toe hy ernstig siek was, het hy “met die Here geworstel. Ek het gevra hoe kan Hy iemand soos ek liefhê”.
“Hy het vir my 1 Johannes 1:9 gegee wat lui: ‘Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.’
“Ek het besluit om vir die Here te lewe en was byna onmiddellik weer gesond.”
Drie weke lank was die fisieke aangetrokkenheid tot mans weg. Toe beleef Bekker ’n “terugval”.
Dit het heeltydse bediening – steeds gevul met ’n innerlike stryd – en terapie in die VSA gekos voordat hy kon beweeg na aseksueel en toe heteroseksueel, sê hy.
“Hulle sê seksuele oriëntasie kan nie verander word nie en dat terapie nie werk nie. In my geval het dit. Dit was nie maklik nie, maar ek het verander.”
Kyk ook Ope brief aan Hennie Pienaar wat sy getuienis bevat en ook Ex-gay getuienis: André Bekker.
Artikels
Kyk ook die volgende artikels:
- Open Letter to Roy Bagattini (Woolworths) (7 Jun 2023)
- André Bekker ondersteun Chris van Wyk se verkiesing (14 Okt 2021)
- Open Letter to Professor Pierre de Vos (21 Jun 2021)
- Gender of geslag? (8 Nov 2020)
- André Bekker kla NG Kerk aan oor diskriminasie teen pedofiele (30 Sep 2020, volledige aanklag)
- Ope Brief aan die NG Kerk (26 Maart 2020)
- Voice of the Voiceless Advocacy reageer op NGK se 2019-SGV-besluit (21 Oktober 2019)
- Voice of the Voiceless Advocacy (3 Oktober 2019)
- Wetenskaplike gebrabbel in leketaal (6 Oktober 2018)
- Ope brief aan Hennie Pienaar (2 Oktober 2018)
- André Bekker se ope brief aan NG Kerk leraars (Mei 2017)
- André Bekker antwoord progay oor wetenskap (27 November 2016)
- NG Kerk se 2016 Sinodebesluit oor selfdegeslagverhoudings (22 November 2016)
- Opebrief aan die NG Kerk Moderators (23 September 2016)
- Bartlett en Oosthuizen aangekla vir haatspraak (29 Oktober 2015)
- Brief aan NGK taakspan oor homoseksualiteit (Februarie 2015)
- Ope brief aan kerkleiers van SA oor gay-kwessie (25 Oktober 2013)