Kyk ook:
Advokaat André Gaum is die seun van Frits Gaum en die broer van Laurie Gaum. Hy is die Wes-Kaapse menseregtekommissaris en dus betrokke by die MRK (menseregtekommissie).
Kyk ook
- MRK ondersoek klag oor Steve se uitlatings (8 Apr 2022)
- Menseregtekommissie kan nie vertrou word om gesprekke tussen gemeenskappe te fasiliteer nie (5 Nov 2020)
- Kerk by MRK verkla oor houding teenoor pedofiele (16 Okt 2020)
- André Gaum “skynheilig” oor kind skool toe is (3 Junie 2020)