Andrew Murray het aan ‘n verskriklike rugpyn gely, die gevolg van ‘n besering wat hy jare tevore opgedoen het. Een oggend terwyl hy ontbyt in sy kamer eet, het sy gasvrou hom vertel van ‘n vrou op die vloer onder hom wat in groot moeilikheid verkeer het, en wou weet of hy enige raad vir haar het.
Murray het vir haar ‘n papier gegee waarop hy geskryf het en gesê: “Gee haar hierdie raad wat ek vir myself neerskryf. Miskien kan sy dit nuttig vind:”
In tye van moeilikheid, sê:
- Hy my hierheen gebring. Dit is deur Sy wil dat ek in hierdie nou plek is; daarin sal ek rus.
- Hy sal my hier hou in Sy liefde, en my genade gee in hierdie beproewing om soos Sy kind op te tree.
- Hy sal die beproewing ‘n seën maak, my lesse leer wat Hy van plan is om te leer, en die genade in my werk wat Hy wil gee.
- Op sy goeie tyd kan Hy my weer uitbring. Hoe en wanneer, weet Hy.
Daarom, sê: Ek is hier:
- volgens God se aanstelling,
- in Sy bewaring,
- onder Sy opleiding,
- vir Sy tyd
Engels
Andrew Murray was suffering from a terribly painful back, the result of an injury he had incurred years before. One morning while he was eating breakfast in his room, his hostess told him of a woman downstairs who was in great trouble, and wanted to know if he had any advice for her. Murray handed her a paper he had been writing on and said, “Give her this advice I’m writing down for myself. It may be that she’ll find it helpful.”
This is what was written:
In time of trouble, say:
- First, “He brought me here. It is by His will I am in this strait place; in that I will rest.”
- Next, “He will keep me here in His love, and give me grace in this trial to behave as His child.”
- Then say, “He will make the trial a blessing, teaching me lessons He intends me to learn, and working in me the grace He means to bestow.”
- And last, say, “In His good time He can bring me out again. How and when, He knows.”
Therefore, say, “I am here (1) by God’s appointment, (2) in His keeping, (3) under His training, (4) for His time.”
Andrew Murray het ‘n lewende verhouding met “Abba Vader/Pappa” gehad. En vir hom was Pappa se teenwoordigheid en besluit oor sy lewe genoeg om Rus en Krag vanuit te put. Want dit was vir Hom slegs oor sy Liefde in Die Heilige Gees met sy hele hart, siel, verstand en krag. En vir sy medemens soos vir homself. Daarin was sy krag vir elke dag se las. Sy krag as gehoorsame Kind vir alles wat Pappa besluit het om in sy lewe te los tot sy geestelike groei. Paulus het ook sy “doring” in sy vlees gehad tot sy geestelike groei. As mens is dit so maklik en “lekker” om “gemaksug” as ons “god” te dien.