Kyk ook:
Animisme is die filosofiese, godsdienstige of geestelike konsep waarvolgens siele of geeste nie net in mense en diere bestaan nie, maar ook in plante, klippe of natuurverskynsels soos donderweer en geografies soos berge en riviere.
Animisme is een van die vyf hoof godsdiensgroepe:
- Christendom 101
- Judaïsme
- Hindoeïsme
- Islam
- Animisme