Kyk ook: |
Anton van Niekerk is ’n professor in filosofie en direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit Stellenbosch.
Hy is uiters postmodern:
- Hy hou van geloof sonder sekerhede.
- Hy glo nie dat Adam, Eva en Jona historiese figure was nie.
- Hy ontken Jesus se maagdelike geboorte.
- Hy verkies om in metaforiese taal van God te praat, oor Jesus as God se seun en Jesus se opstanding.
- Hy maak nie veel oor die begrippe van ’n hemel en hel nie.
- Hy glo nie in die bestaan van die duiwel nie
- En natuurlik is hy pro-homoseksualiteit.
Hier volg ’n paar artikels oor hom:
- Anton van Niekerk: Konteks bly aan tekste verweef (5 Des 2023)
- Die dood van dogma? Prof Anton van Niekerk (1 Des 2023, 33:17, Ferdie Mulder)
- Die waarheid het ’n manier om seer te maak (23 Nov 2023)
- Anton van Niekerk: Sal ons sonder haat kan leef? (21 Nov 2023)
- Anton van Niekerk: ’n Klip in die bos oor wát ons glo (7 Nov 2023)
- Anton van Niekerk: Is dit die Groot Trek in trurat? (24 Okt 2023)
- Hoe ‘bewys’ jy God bestaan? (6 Jun 2023)
- Anton van Niekerk: Dít is waar die duiwel skuilhou (25 Apr 2023)
- Politieke agenda? Dr Peter Nagel … (13 Jan 2023)
- Anton van Niekerk: Dís die religie se ware goeie nuus (21 Jun 2022)
- Geloof deel van my menswees (16 Feb 2021, oor Ben du Toit se boek)
- Kerk kan moreel groei (19 Maart 2019)
- Die dood en die sin van lewe (21 Sep 2017, boek)
- 10 vrae aan Anton van Niekerk (19 Nov 2014)
- Kerkbode ontken die maagdelike geboorte
- Kommentaar op SABC 2 se “What does God think of us?”, “Literal Interpretation”
- US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees? (11 Mrt 2015)
- God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles (7 Mrt 2012)
- Die ontkenning van Jesus se liggaamlike opstanding uit die dood – ’n Teologiese agtergrond (25 Aug 2007)
- Die dood van dogma (26 Jun 2005)
Goeiedag. Vinnige vraag. Gelowiges sê ateïste is mal om te dink dat daar nie ’n Skepper agter hierdie wonderlike heelal sit nie. Om een of ander rede is hulle egter baie gemaklik met idee dat daardie Skepper nie ’n Skepper het nie. Wie dink jy is die mal een?
Gerrit, ek kan jou nie sê waar God vandaan kom nie, maar dit is nie vir my moontlik om te glo dat hierdie heelal met al die orde en natuurwette daarin sonder ’n Groter Hand tot stand gekom het nie. Kyk:
Hoekom glo ons in die bestaan van God?